We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by The Homestead at Hazendal | LekkeSlaap
+18

The Homestead at Hazendal

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die M23, Hazendal Wine Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R31 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Homestead at Hazendal is in 1790 gebou en bied B&B-verblyf aan 10 gaste in die Kaapse Wynlande.

Hierdie huis wat strek oor meer as 1 verdieping bied verblyf in 5 en suite-slaapkamer wat elk plek vir 2 gaste het. Elke slaapkamer het koninggrootte-hemelbed en 4 van die slaapkamers het elk ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad. Die vyfde slaapkamer het ’n en suite-badkamer met slegs ’n stort.

’n Lieflike ontbyt word in die eetarea bedien en daar is WiFi. Daar is ook 24 uur per dag ’n persoonlike butler op die perseel. Etes kan op versoek en teen ’n ekstra koste bespreek word. Hierdie etes word deur ’n persoonlike sjef voorberei.

Gaste wat by The Homestead bly het gratis toegang tot die Wonderdal-vermaaksentrum vir kinders, ’n spens met peuselhappies, ’n kunstoer by die Marvol-gallery en ’n wynproe-ervaring. Die Hazeldal-wynlandgoed bied ook die Babushka Deli en die Pivnushka-biertuin.

Slaapplek

’n Bespreking by The Homestead at Hazendal sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Russies
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die M23, Hazendal Wine Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R31 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R31 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die M23, Hazendal Wine Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc664a0329d7344ebb925f29b240b25ff6ae0b7af2c98fb7a9624f541b2dd59dc005ae1f944e879e6d4570eea1c1c529423b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R31 500  per nag (plek vir 10) Off the M23 Hazendal Wine Estate 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -33.901045172166 18.719729585429
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem