LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Homestead Cottage | LekkeSlaap
+10

The Homestead Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 32, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Homestead Cottage is in die stil, historiese woonbuurt Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Dié kothuis is lekker naby verskeie winkelsentrums, soos Mimosa Mall, Preller Square en die Loch Logan Waterfront geleë.

Dit is 'n luukse selfsorgkothuis met 2 slaapkamers vir 'n gesin van 4. Die hoofslaapkamer is met 'n koningingrootte-bed ingerig en die tweede slaapkamer met 'n stapelbed. Daar is 1 badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër. Die woonkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Buite is daar 'n patio met braaigeriewe. En veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Homestead Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Generaal Dan Pienaar-rylaan 32, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Homestead Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 32, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmMjc3MzU3LTgxZDItNGZjZC1hZjlkLWEzMjgxODIwNDAyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 6 5 1 5 32 General Dan Pienaar Drive Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -29.097340923153 26.203735359013
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!