LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The House in Lalaland | LekkeSlaap
+18

The House in Lalaland

6 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 28 Jun 2021 tot 29 Jun 2021.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 R1 167 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

The House in Lalaland is 'n selfsorghuis op 'n plaas op die berg in Piket-Bo-berg. Hierdie berg is bekend vir sy blom- en sitrusplase.

Dié skoon en ruim vierslaapkamerhuis is langs die eienaars se huis op die perseel.

Daar is slaapplek vir 11 gaste in 4 slaapkamers. Een van die kamers bied ’n uitsig oor die rotse. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die vierde kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.

Die kombuis is met 2 yskaste, 'n mikrogolf, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en kombuisgerei toegerus. Die ruim leefarea het 'n pooltafel, etenstafel, gemaklike banke en 'n klanksisteem. Daar is braaigeriewe en ’n tafel op die stoep met ’n uitsig oor die vallei. Daar is ’n kaggel in die sitkamer.

Gaste kan in die plaasdam afkoel. Daar is ook 'n staanroeiplank wat gaste gerus kan gebruik. Ander aktiwiteite sluit voetslaan, voëlkyk en fietsry in. Die eienaars het vriendelike honde wat graag kom kuier.

Slaapplek

’n Bespreking by The House in Lalaland sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir The House in Lalaland
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink The House in Lalaland het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
was R1 750
Vanaf R1 167
per nag (plek vir 11)
was R1 750
Vanaf R1 167
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE6OqPx8hX8qQUSPkGoYVJGsUQhF1zbDrF88hvOG0CjkzaL2rAU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 750, nou Vanaf R1 167  per nag (plek vir 11) 6 5 1 5 R366 Moutons Valley A, Lalaland 7320 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 13:00 -32.784388210722 18.695940971375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!