Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The House Quarters

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kentonstraat 44, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The House Quarters is in Kenton-on-Sea geleë en bied lieflike eenhede wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis bied verblyf in 7 luukse en suite-eenhede met uitsigte oor die Kariegarivier. Die Penthouse en Manorhouse het elkeen 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en die ander eenhede het net 'n koningingrootte-bed. Alle eenhede het en suite-badkamers.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Daar is 'n TV met DStv en WiFi in elke eenheid en al die eenhede bied toegang tot 'n stoep.

'n Volledige ontbyt met koffie word langsaan in die House Kitchen restaurant voorgesit.

The House Quarters is net 1 km van die strand af en naby verskeie winkels, vulstasies, OTM's, 'n apteek en spreekkamer. Gaste kan die verskeie natuurreservate besoek, op bootritte op die rivier gaan, op die strand ontspan en walviskyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir The House Quarters
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Janda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 7

Ligging

  • Kentonstraat 44, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink The House Quarters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kentonstraat 44, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNGM3NDg2LTQ5ODktNGYwMC1hMTZkLWQwMGQ4Mzg0M2ZjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 44 Kenton Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.681356347258 26.67488588745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem