- Kapasiteit: 66 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 217, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 020 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Beleef 'n vars benadering tot sake- en vakansie-akkommodasie by die uiters moderne, doelontwerpte HUB Boutique Hotel. Hier word die intimiteit van 'n gastehuis soomloos vervleg met die geriewe en privaatheid van 'n hotel: 'n unieke akkommodasie-ervaring. Die openbare ruimtes is ruim en die personeel sal seker maak dat jy niks kortkom terwyl jy hier tuisgaan nie.
Die hotel bied verblyf in Standaard kamers met 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens, of Junio-suites. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware. Ander geriewe sluit 'n toesluitboksie, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler en gratis WiFi-toegang in. Die Junior-suites het elk hul eie kombuisgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n informasietoonbank, 'n eerlikheidskroeg, 'n groot gemeenskaplike sitkamer met 'n DVD-versameling en 'n oopplan-eetarea in. Gaste kan op die dek ontspan of in die swembad swem. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Die hotel bied 'n konferensiesentrum en is ideaal vir sakedoeleindes soos konferensies, seminare, opleiding, voorlegging, privaat partytjies en skemerkelkiepartytjies.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofweg 217, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The Hub Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Walmer Port Elizabeth Oos-Kaap
- Kapasiteit: 66 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 217, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 12