LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Hub Boutique Hotel | LekkeSlaap
+30

The Hub Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir The Hub Boutique Hotel
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Trevor P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die stil omgewing geniet.

Ongelukkig was ons daar gedurende die warmste naweek in PE. Geen lugversorging in kamers nie. Net 'n dakwaaier wat 'n bietjie help om te verlig. Loadshedding het nie gehelp nie! Ontbyt was heerlik. Ontvangs word opreg waardeer. Parkeerplek is veilig. Die swembad was ongerep. Aangename verblyf vir 2 dae ten spyte van die hitte!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We enjoyed the quiet surroundings.

Unfortunately we were there during the hottest weekend in PE. No aircon in rooms. Only roof fan which helped a little to relieve. Loadshedding did not help! Breakfast was wholesome. Reception is highly appreciated. Parking is secure. The swimming pool was pristine. A pleasant two day stay despite the heat!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leandre B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandre B
Enkelreisiger

Baie lekker gebly. Was naby als en baie veilige parkering.

Baie lekker gebly. Kan glad nie kla nie.

The Hub Boutique Hotel's terugvoer

Baie dankie Leandre! Ons waardeer dit en hoop om jou weer te sien!

The Hub Boutique Hotel
Marietjie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Soveel potensiaal, maar nie op standaard.

The Hub Boutique Hotel's terugvoer

Dear Ms Vosloo we are sorry that you did not enjoy your stay with us.
We wish you had have brought this to our attention while you were with us so that we could have rectified the situation.
Thank you for taking the time to provide us with feedback.

The Hub Boutique Hotel
Lara K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Die hotel is pragtig, skoon, modern. Die kamer was baie groot, die bed was vreeslik gemaklik, en ons het alles gehad wat ons nodig het. Die bad/stort het my net bietjie gehinder, die glas dien nie regtig as 'n skerm nie en die badkamer vloer was sopwater nat nadat ons gestort het. Oor die algemeen was dit 'n baie lekker verblyf.

The Hub Boutique Hotel's terugvoer

Thank you so much Lara! We do appreciate it!

The Hub Boutique Hotel
Kobus S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So standaard as wat Suid-Afrika kan oplewer.

Die plek lyk goed van buite. Die kamers is amper skoon. Die linne is skoon. Die toilet het nie self ophou loop nie. Ek moes dit self maak stop. Die toiletdeur was beslis nie skoon nie. Die toiletsitplek is nou al deurgewas en lyk sleg. Die oggend vra ek vir spek en eiers. Die een dame het my kom meedeel hulle het 'n fout gemaak met die eiers. Dankie, maar die spek was yskoud. Daar is net nie die lekker dinge wat jy verwag wat jou laat dink "Wow" nie. Sal ek weer daar bly? Nee.

The Hub Boutique Hotel's terugvoer

Dear Sir
Thank you for your valued feedback and for bringing it to our attention. We have done a thorough check on all of our flushing systems and replaced the one that was not in excellent operating condition. Further, we have replaced the toilet seat as well. I have spoken to the kitchen staff with regards to the bacon being cold and the incorrect egg order. I apologise sincerely for any inconvenience that you experienced with us and that your stay with us was not to your satisfaction. It is guests like yourself who bring this to managements attention, that we value, as it enables us to improve on our services and amenities.
Thanking you sincerely.

The Hub Boutique Hotel
Beatrix K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix K
Enkelreisiger

Goed!

Baie lekker gebly, maar ontbyt was teleurstellend.

The Hub Boutique Hotel's terugvoer

Thank you for your feedback. We apologise that you did not enjoy our breakfast. Hopefully when next you visit we can make it up to you!

The Hub Boutique Hotel
Yvonne V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Enkelreisiger

Baie aangenaam!

Netjies, luuks en rustig. Sal dit sterk aanbeveel.

Erika C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika C
Gesin met klein kinders

Excellent!

Very neat and not expensive.

The Hub Boutique Hotel's terugvoer

Thank you for your feedback! We look forward to having you again!

The Hub Boutique Hotel
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 217, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhho79XTjRnQSVrawN3EGNBRYk7r3innsB3UR8shhIHmwyNCCtQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 020  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 217 Main Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.982012240486 25.572672728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!