The Huntsman's Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Huntsman's Lodge is op 'n plaas naby Groot-Marico en Zeerust geleë. Die lodge bied gehalte-selfsorgverblyf en is ideaal as jy vanaf of na Botswana of Namibië reis.

Verblyf word in die hoofgebou en 2 losstaande kothuise gebied. Daar is ook 'n swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Elke eenheid het 'n braai-area en 'n kombuis wat goed toegerus is.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek op perseel. Die lodge kan as geheel bespreek word vir funksies en partytjies.

Doendinge sluit duik by die Marico Oog, 4x4-roetes, wildritte en jag op buurplase, historiese toere en 'n besoek aan die naby geleë mampoerbrouery.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Huntsman's Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false