Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Island 2

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 25 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 61, Chakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 815 R1 543 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Island 2 is 'n vakansiewoonstel in Chaka’s Rock, ook bekend as Shaka’s Rock. Dit is net 5 km noord van Ballito aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal.

Die eenheid is op die grondvloer geleë en word deur 'n paar trappe bereik. Die eenheid het 3 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Dié twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf en beskik oor 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die knus leefarea het 'n eetkamertafel en 'n gerieflike sitkamerstel.

Die eenheid word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Die stoep buite bied pragtige uitsigte oor die see en 'n gasbraai is beskikbaar. Alhoewel daar nie direkte toegang tot die strand is nie, is ons steeds stapafstand en daar is 'n heerlike getypoel by Chaka's Rock-strand.

Besprekings word nie vir gaste onder die ouderdom van 25 aanvaar nie.

Badhanddoeke word voorsien. Hier is beperkte selfoonopvangs, maar daar is WiFi en 'n slim-TV. Gaste moet hul eie besonderhede gebruik om by Netflix of DStv in te teken.

Slaapplek

’n Bespreking by The Island 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 37 resensies vir The Island 2
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kusrylaan 61, Chakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Island 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 815
R1 815 R1 543
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 815
R1 815 R1 543
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 61, Chakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3869a0e4ab8fe24353770871b57ef6b74f3830311c190052bd8365832698b12dfaff495b9b497bee479bec96aee0a142bda0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 815 nouVanaf R1 543 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 61 Ocean Drive Chakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.5167 31.22984