LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Islands 2-bedroom Apartment | LekkeSlaap
+12

The Islands 2-bedroom Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantis-singel, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Beskrywing

The Islands 2-bedroom Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Parow. Dis deel van die Tyger Classique-portefeulje wat verskeie selfsorgwoonstelle insluit. Dié kompleks is naby die N1, skole en winkelsentrums, asook 18 km vanaf Kaapstad.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 en beskik oor 2 slaapkamers 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus en sluit eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV met satelliet-kanale. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Islands 2-bedroom Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Atlantis-singel, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantis-singel, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmmF6JD8NpXXTg1TsR2VX18lfZVFOIuFMCinv9WXBVGFyeF9Ez8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Atlantis Close Parow North 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.891846658239 18.588538374205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!