The Jack & Jasper Inn
B&B
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitzia-weg 7, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Jack & Jasper Inn is in Kommetjie en bied gehalteverblyf aan 'n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers: 'n Dubbel-, tripel- en gesinssuite elk met 'n en suite-badkamer.
Die gemeenskaplike sitkamer het gemaklike banke en die eetkamer het genoeg sitplek sodat gaste saam hul etes kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is lieflike braaigeriewe en 'n swembad waarvan gaste gebruik kan maak.
Veilige parkeerplek is op die perseel en in die straat beskikbaar.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Strelitzia-weg 7, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitzia-weg 7, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom