Marina Martinique Akkommodasie by The Jbaynian @ 1 | LekkeSlaap
+23
+23

The Jbaynian @ 1

Selfsorg
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg 1407, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Jbaynian @ 1 is 'n selfsorghuis in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Dié pragtige huis is op die marina met sy eie vasmeerplek geleë. Jeffreysbaai is bekend vir sy perfekte branders, ongerepte strande en vakansie-atmosfeer regdeur die jaar.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Daar is 'n binnebraai-area met ingeboude braaigeriewe en oorgenoeg sitplek.

Geniet bootritte tydens sonsondergang, sit en ontspan op die dek en geniet jou vakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Jbaynian @ 1 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Domingo-weg 1407, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg 1407, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9guwrvNERASw1NupiqTppZcP5kyHuVd7rRvDZ19LbHs87eZV2r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 8) 1407 Domingo Way Marina Martinique 6331 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.072190418235 24.916864008487
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za