The King's Chateau

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The King's Chateau is 'n splinternuwe gastehuis wat luukse akkommodasie in die rustige voorstad van Wilkoppies in Klerksdorp aanbied, naby Wilmed Park en ander privaat hospitale. Dit is ook gerieflik naby verskeie restaurante en inkopiesentrums.

Ons sorg vir die besigheidspersoon asook die gemaklike besoeker en al die kamers is ingerig vir die maksimum gerief en privaatheid. Ons streef daarna om jou besoek waarlik 'n spesiale ervaring te maak. King's Chateau spog met drieverdieping-grasdakgeboue met 'n groot tuin, 'n koffiewinkel, parkering agter hek, 'n swembad en ontvangs-area.

Al ons kamers het gerieflike, hoë kwaliteit wit katoen beddegoed en skoon handdoeke. Koffie en verskeie spesialiteitstee word in al die kamers voorsien. Tee, koffie, koekies en toebroodjies kan gereël en bestel word van ons opkomende koffie-winkel.

'n Heilsame buffet-ontbyt wag vir jou in die oggend; die geur van varsgemaakte filterkoffie wat deur die gange versprei, lok jou na de persoonlik voorbereide warm en koue disse. Só begin 'n koning se dag: Langs die swembad of in die eetkamer, en soms in die King's Courtyard en koffiewinkel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Duits
  •  Switsers

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The King's Chateau gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false