Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kingsman Boutique Hotel

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir The Kingsman Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adriaan F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike boutique hotel, sentraal geleë in Burgersdorp.

Die Kingsmen Boutique hotel is sentraal geleë in oulike Burgersdorp. Die hotel het 'n goeie ontbyt terwyl die Hagenhuis restaurant wat 3 staatblokke weg is 'n baie goeie spyskaart vir alle etes het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Kingsman Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet.

Groete
Maretha

The Kingsman Boutique Hotel
Louis H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, deftig en baie lekker

Die kuier by Kingsman was heerlik! Die kamers is baie mooi en netjies ingerig. Die personeel is ook baie vriendelik en het ons goed gehelp met die aankoms en ook mooi verduidelik wat in die dorp beskikbaar is. Die enigste minder ideale aspek van die verblyf is die parkering. Daar is nie toegewyde parkering nie, en die hotel is reg langs Spar wat mag veroorsaak dat die parkering dalk beset is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne ouwêreldse sjarme!

Vriendelike diens, pragtige, ruim suite, heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse en stylvolle verbyf met persoonlike diens.

Ons was baie beïndruk met die kwaliteit van die verblyf en diens, luukse dekor en fyn detail met heerlike ontbyt voor die kaggel. Monica is 'n groot aanwins vir die The Kingsman Boutique Hotel en het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Enigste area vir verbetering - geraas van straat a.g.v. vensters wat nie dig sluit nie asook klank vanaf ontvangsarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en netjies, baie gemaklik en vriendelike personneel.

Baie lekker gebly en die plek is mooi en netjies en pragtig gerestoureer. Het alles en meer wat benodig word van 'n gatsehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Kingsman Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om julle te ontvang.

Groete,
Maretha

The Kingsman Boutique Hotel
Elize E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse boutique hotel.

Presidensiële suite baie gemaklik, dekor pragtig. Hou van die aparte badkamer van die suite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 10, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMzI3Y2VkLWY1MTUtNGUzNS05ZmZhLThjNzljNGFkNDA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 10 Piet Retief Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9945831 26.3307294
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem