Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kliphuis

The Kliphuis
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 8 mense
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet ten alle tye op die paaie ry, en toegang tot buurplase is verbode.

Neem asb. vullis saam met vertrek - die gashere het nie vullisgeriewe in die reservaat nie.

The Kliphuis word op eie risiko gebruik. Neem asb. kennis van gevare soos slange, steil hange, trappe, vloede en ander diere.

Gaste moet asb. hul eie drinkwater saambring. Die water vir die huis word deur tenke bo die huis voorsien, en dit mag dalk vir ’n tydjie stagneer. Gebruik dit asb. spaarsamig.

Daar is 'n grondpad van ongeveer 20 km na die huis. Die laaste 2 km oor die damwal tot by die huis is rof en 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Kleiner voertuie sal daarheen kan ry, maar wees versigtig.

Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 8 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moose Valley Natuurreservaat, 12 km buite Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHw9ESAOWesXEEwsnERb6i04YlBl4zHZaTWYrZ6kOu78EuK4NhW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 8 mense 40 5 1 5 Moose Valley Nature Reserve 12 km from Vanwyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.735368238129 21.232227087021