Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Knoll Historic Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 62 resensies vir The Knoll Historic Guest Farm
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Aliske L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aliske L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud en lekker.

Baie lekker net vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Besigheidsreis

Rustigheid by The Knoll is wat mens nodig het na 'n dag se gewoel.

Ek het heerlik gebly - alles wat nodig was, is in die eenheid. Dit was veilig, rustig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Ideaal vir my doel.

Presies wat ek wou hê vir die doel van my besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Regina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi in die natuur, maar die plek was glad nie die geld werd nie.

Kyk ons het al baie van verblyfplekke gebruik gemaak en nog nooit klagtes gehad nie, maar hierdie plek is die swakste wat ons ooit beleef het. In die eerste plek die gasheer is die onvriendelikste mens wat ek nog gesien het, met loadshedding is daar geen lamp of kers of enige iets nie. Ons het laat die aand ingekom en moes in die donker rondploeter toe bring die man so 'n klein liggie. Die koffie in die botteltjie is kliphard. Die hele plek ruik na katpiepie, toe kom ek agter dit is die kombers. Parkering van so aard dat my man sy bakkie gestamp het. Gas-geiser se water is vir 2 sekondes warm en dan yskoud, so ons het met koue water gestort. Dit het vir my gevoel asof ons daaronder in 'n gat gedruk is! Nee wat, foto's is seker 20 jaar terug geneem!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Stil en rustig. Wonderlike ontvangs deur eienaars.

Die plaas is ongelooflik mooi. Groen, groot bome gee 'n rustige atmosfeer. Die kamer is pragtig uiteengesit. Skoon en baie netjies. Ons het baie lekker daar gebly. Daar is die mooiste honde op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem D

Het nie dit verwag nie.

In die foto's lyk die plek bietjie anders. Hulle het ou foto's op en die lig in die badkamer werk nie. En die stortwater is baie koud of brand jou velle af en dit was nie 'n aangename ondervinding nie, verder was dit goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ontspannend, stil en sprokiesagtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and tranquil stay.

We were a little disappointed that the coffee shop was closed for the Easter weekend. I would have loved been invited in the Historical Farm House. A little booklet to tell us about the farm would have been of value.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Mooi ligging alles wat ons nodig gehad het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sampie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sampie J
Besigheidsreis

Baie rustig en mooi.

Baie lekker en naby die dorp. Ongelukkig swak WiFi opvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ankie D

Teleurgesteld.

As een werker ons nie by die hek raakgesien het nie, sou ons lank gewag het om in te kom, want die oproep wat ons gemaak het is nie beantwoord nie. Met aankoms om 15:40 was die ontvangs gesluit en 'n ander persoon het die gasvrou gebel, wat beweer het sy weet nie van ons bespreking nie. (Sy het ook nooit haar verskyning gemaak nie.) Die yskas is buite werking en die toilet se lig werk nie. Die mat by die spieëlkas in die badkamer was nat. Gelukkig was die verslete handdoeke skoon en die beddens was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daryl M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daryl M
Gesin met klein kinders

Peaceful.

We wanted a very peaceful Christmas and that is what we got. In spite of the wonderful none stop rain, we could not have wished for more! Thanks - simply the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chandre L
Saam met vriende

Beautiful farm and easy to locate.

The greenery and animals on the farm were beautiful, Claire and staff were very accommodating and made us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and comfortable.

Staff very accommodating and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludolf L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ludolf L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kommunikasie tussen gaste en bestuur is uitstekend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Enkelreisiger

It was tough to find in the Hilton mist. Please add GPS coordinates.

To get in, one must first phone them to open the gate. Getting out in the morning is problematic. I phoned the given number about 5 times before it opened. The room was great but the basin's cold water tap needs a new washer and the shower drain is inadequate, as the floor floods. Otherwise I enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D
Enkelreisiger

A welcome stop-over.

Appreciated a venue that caters for single travelers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P
Besigheidsreis

Wonderful environment.

Thank you. Enjoyed the stay. Beautiful environment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike omgewing.

Dankie. Het dit geniet. Pragtige omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer

Good day Marius,

Our pleasure, we hope to see you again soon.

Kind regards,
The Knoll

The Knoll Historic Guest Farm
Quintus B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Quintus B
Besigheidsreis

Not the ideal accommodation.

I would not recommend this place when going on a trip. We found a huge spider in our room. There were random animals outside our room and at a certain time our lights just switched off and we couldn't get it back on. We had to work at night and there wasn't even a desk for us to work at and no WiFi was supplied. Will not recommend The Knoll to anyone and most certainly won't go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie die ideale akkommodasie nie.

Ek sal nie hierdie plek aanbeveel as mens op 'n reis gaan nie. Ons het 'n enorme spinnekop in ons kamer gevind. Daar was diere buite ons kamer en op 'n sekere tyd het ons ligte net afgeskakel en kon ons dit nie weer aankry nie. Ons moes saans werk en daar was nie eens 'n lessenaar waar ons kon werk nie en geen WiFi is voorsien nie. Sal The Knoll vir niemand aanbeveel nie en sal beslis nie teruggaan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer

Good Day Quintus,

Thank you for your feedback, as we are able to improve our business though the feedback we receive from our customers.

With regards to the animal life you encountered. We are a Guest Farm in the country-side, we do try to maintain a balanced relationship with the natural environment that we are part of. With regards to the lights we apologize for the inconveniences caused, we try our best to react to the RSA electricity crisis. We will revise our power outage protocols so that future inconveniences are avoided.

Thank you for your feedback and we hope you give us another fair chance.

Kind regards,
The Knoll

The Knoll Historic Guest Farm
Roland D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en baie rustig.

Daar is boonop elke tweede week 'n vertoning van plaaslike kunstenaars wat gaste gratis kan bywoon. Heerlike bunny chow by die vertoning gekoop so aandete was uitgesorteer. Rustige area en pragtige tuin. Sal graag weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer

Thank you Roland, we are glad you had a good time here.

We look forward to seeing you again.

Kind regards,
The Knoll

The Knoll Historic Guest Farm
Yvonne T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T
Gesin met klein kinders

A perfect place to get away from it all.

This is the second time we stayed here and it is unbelievably peaceful. It is close enough to Pietermaritzburg to be close to a city, but far enough away to feel like you are in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Roux L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux L
Enkelreisiger

Expected more.

The cord for the kettle in the upper creamery suite is too short - it makes it difficult to make a simple cup of tea. They haven’t done anything about it since my stay there last year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette B
Gesin met klein kinders

Perfect stop over.

We stayed in the Groenekloof 1 Family Room. Lovely, neat and clean accommodation. Perfect for a one night stop over, but not recommended for longer than that as space is limited and there's no lounge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nqobile R Z - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nqobile R Z
Saam met vriende

The best farm experience.

Linda was a great host. Very accommodating. It was a great stay

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Arno H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle het nie geweet van my vooruitbetaalde bespreking nie.

Met ons aankoms daar is ons begroet met 'n verwarring soos wanneer gaste onverwags opdaag, wat presies die geval was. Klaarblyklik was ons bespreekte en betaalde kamer op daardie stadium reeds deur ander gaste betrek. Daar is inderhaas 'n plan gemaak om wel 'n kamer tot ons beskikking te stel, maar dit was nie waarvoor ek betaal het of na uitgesien het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

The Knoll was voorwaar 'n lekker rustige wegbreektuiste. Die akkommodasie was goed en netjies, die omgewing mooi, die mense baie vriendelik en hulpvaardig. Net jammer dat die plaas 'n ietwat van 'n slordige indruk skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Daleen M
Gesin met klein kinders

Geen verblyf, hulle telefoon was af.

Ek het probeer skakel, maar hulle selfoon was af. Ons het in die koue voor dooiemansdeur gestaan en kon nie ingaan nie. Skokkend swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Retha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, baie pragtige ligging, perfek geleë vir Comrades Runners - baie naby aan die start van Comrades met 'n down run.

Oulike "budget" akkommodasie, mooi ligging. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs by aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Molly B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly B

Huislik, netjies en skoon.

Warm verwelkoming gehad, sekuriteit het my as enkelouer gemaklik laat voel. Perseel is mooi skoon en netjies. Kamer was mooi en beddegoed vars en warm. Ongelukkig het die bedlampies nie gewerk nie, asook die badkamer se ligskakelaar/toutjie lol bietjie, jy moet hom paar keer trek voor lig aanskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph V

Uitstekende ligging, so bietjie weggesteek in die bos - regtig amper remote.

Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie D
Gesin met klein kinders

Baie rustig. Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur en rustig.

Baie naby aan Hilton se lekker craft koffiewinkels en lekker plaaslewe winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in natuur en ook nie te ver van alles nie.

Amazing plek vir mense wat net alleen wil wegbreek uit daaglikse besige lewe en veral vir wittebrood is dit amazing met hidden gardens en piekniekplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had real great service.

My room wasn't ready on arrival so I was upgraded to a bigger better room free of charge. Very friendly staff and great security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer

Hello Vernon,
Thank you for your understanding and patience and we were only too happy to upgrade you.

The problem of this happening in the future has been looked into and we have a new system that will support the arrival and room moves of our guests.

Thank you once again.

Kind regards,
Niki D
Duty Manager

The Knoll Historic Guest Farm
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivy S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy S
Gesin met tieners

Veilig en skoon met asemrowende uitsig oor bos en perde kamp.

Was gelukkig om gehuis te wees in "Library" eenheid. Netjies, skoon en het wonderlike uitsig oor die bos en die perdekamp. My dogters het die perde ten volle geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker wegbreek van geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Roux L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux L
Enkelreisiger

Dit was 'n lekker ervaring.

Vriendelike diens. Skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Mnr. Le Roux, ons is baie dankbaar dat jy by The Knoll gebly het.

Baie dankie vir die resensie.

Niki D

The Knoll Historic Guest Farm
Suzette I - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very gorgeous and relaxing.

When you are on your way home and you need a good night's rest and relaxing, this is the place to go!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer

Dear Suzette,

Thank you for your wonderful review and we are very happy that you enjoyed and relaxed at The Knoll.

All the very best.
Kind regards,
Niki D

The Knoll Historic Guest Farm
Stifanus L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stifanus L
Gesin met tieners

Dit was aanvaarbaar, maar sal nie weer daar bly nie.

Geleë in 'n baie mooi deel van ons land, maar stel bietjie teleur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
George J
Besigheidsreis

Worst experience I've ever had.

No reservation booked out on my arrival. My accommodation was arranged and paid a week before my arrival. Got booked in to the wrong room. Nikki then booked me in to the right room after a debate. She claims that the rooms are the same but I paid for the most expensive room that has wonderful views and a table where I can do my work. I had to wait for about a half an hour because not one of the two room I was booked into had sheets over the bed. When I finally got in bed that night I was surprised with a terrible smell. It seemed like the sheets that was made up for me was dirty and full of stains and smelled really bad. This guest house will never see me again and I will make a point of it to inform as many people as possible about this horrendous service I received. It's sad, because the property itself and the landscapes are absolutely beautiful. If only the service could have been on the same level.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Slegste ervaring wat ek al ooit gehad het.

Geen bespreking vir my met aankoms nie. My verblyf was gereël en ek het 'n week voor my aankoms betaal. Hulle het my in die verkeerde kamer gesit. Nikki het my toe in die regte kamer gesit na 'n gestry. Sy sê die kamers is dieselfde maar ek het vir die duurste kamer betaal met wonderlike uitsigte en 'n tafel waar ek kan werk. Ek moes 'n halfuur wag want nie een van die twee kamers wat ek bespreek het het lakens oor die beddens gehad nie. Toe ek uiteindelik daai aand in die bed klim was ek verras dat dit aaklig geruik het. Dit blyk dat die lakens wat hulle vir my gebruik het vuil en vol vlekke was en aaklig geruik het. Die gastehuis sal my nooit weer sien nie en ek sal 'n punt daarvan maak om soveel mense as moontlik te vertel van die horribale diens wat ek ontvang het. Dis hartseer, want die plek self en die landskap is absoluut pragtig. As die diens net op dieselfde standaard kon wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer

Dear Conraad,
I am surprised at your comments, we had a discussion and a handshake to agree that we started off on the wrong foot by issuing you the incorrect room, after that you were moved immediately to the room you required, you mentioned that you had been travelling since 05:00 that morning, your check-in time was 17:30, and that you were over- tired. We shook hands and all seemed quite alright by the time I had made up your bed, clean toweling. I apologise for the detergent smell on your sheets. Thank you for your review and comments, they do assist us with our standards and our guests expectations.

Kind regards,
Niki

The Knoll Historic Guest Farm
Jacqueline D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline D
Saam met vriende

Beautiful and cozy.

The venue was beautiful, client service excellent!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig en knus.

Die plek was pragtig en die diens uitstekend!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David B
Gesin met tieners

Moet net beter onderskeid tref tussen Backpacker en Guest Farm.

Was goeie waarde vir geld net vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer

Dear David,

Thank you for your thoughtful insight, our backpacker's units are our budget accommodations, we do have suites available at higher rates, I hopefully with rectify the difference with our Travel Agents so that everyone is well aware of what they are paying for.

All the best and thank you for your review, all comments are taken seriously and we try to assist our guests and their experience at our destination.

Kind regards
Niki

The Knoll Historic Guest Farm
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C
Besigheidsreis

Baie stil en rustig.

Pragtige plek tussen die berge met 'n plaasatmosfeer. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, rustig, almal vriendelik (diere ook).

Dit is die ideale plek om te gaan as jy jouself wil vind. Rustig, mooi, geen TV, met 'n heerlike restaurant naby (Jaxx) vir heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy S
Gesin met klein kinders

Stunning place and enjoyed the stay for the night.

Very stunning place. Enjoyed the stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek en het die oornagverblyf baie geniet.

Asemrowende plek. Het die verblyf geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinet B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Reinet B
Besigheidsreis

'n Pragtige plek, maar miskien moet daar meer klem geplaas word op instandhouding.

Pragtige ligging, komberse nie skoon nie en slegte kat urine-reuk in kamer, asook slegte reuk uit dreine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer

Dankie vir jou eerlike resensie en vir die totstandkoming van ons aandag waar ons nie ons hoë kliënt tevredenheid koers wat die Knoll trots op is, bereik het nie. Ons word aangemoedig om harder te werk om 'n hoë tevredenheid indeks in stand te hou

The Knoll Historic Guest Farm
Liesl L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Sal verseker weer 'n draai maak by Knoll Historical Guest Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H
Gesin met tieners

Pragtig en netjies.

Pragtig, skoon en mooi opgepas. Sagte komberse en heerlike stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Enkelreisiger

Very pretty.

Definitely a place to visit again. Nature is beautiful, garden is beautiful, cottage was clean and there was more than enough hot water. Go on Wednesdays. Nice social in the barn every Wednesday evening!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice P
Enkelreisiger

Ongelooflik!

Baie dankie vir die gasvryheid. Mooi, netjiese kamers. Tuin is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige landskap en omgewing.

Pragtige plaas omgewing, rustige atmosfeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir 'n eenvoudige oornagplekkie.

Ons is vriendelik deur Rudi en sy vrou ontvang. Hulle was baie behulpsaam en die fasiliteit word goed in stand gehou. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus En Juliana O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus En Juliana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plaasatmosfeer.

Verrassende platteland met lowergroen velde en perde wat deur die reën skoon gewas is wat ons met ligdag begroet voor ons venster. Perfekte oornag-akkommodasie. Dis 'n landelike atmosfeer te midde van 'n dolle gejaag van vakansiegangers, 2 kilometer daarvandaan. Baie vriendelike ontvangs. Uiterste gasvryheid. Ons sal weer en weer en weer daar wou oornag in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Gesin met tieners

The Knoll Guestfarm is absoluut die moeite werd.

Ons is ontvang deur Rudi met ons aankoms. Hy het ons onmiddellik na ons kamer geneem. Die akkommodasie is smaakvol gemeubileer en skoon. Die omliggende area en tuin is asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Gesin met tieners

Ons het heerlik geslaap, die plaasgevoel het dit veroorsaak.

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Die plek is ongelooflik mooi. Die plaasgevoel het ons definitief tuis laat voel. Ons het alreeds vir baie mense van die Knoll Historical Guest Farm vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant en mooi.

Ons is vriendelik ontvang en die blyplek was mooi en skoon. Dit het ons egter opgeval dat daar by dieselfde gasteplaas verskillende tipes verblyf beskikbaar is en ons kan ons nie oor al die plekke uitspreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Enkelreisiger

Netjies, verfrissend en lekker om in die natuur te kan gebly het.

Dit sou ook meer gerieflik gewees het as ek ontbyt kon eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Knoll, Knoll-rylaan, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb219fe05a5595c241cc7cfef5525b7f1ed3d814d7e787d0201f54e59b3053e0648ccde9e992283bf97d66f7ad29b8959dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 62 5 1 4 The Knoll Knoll Drive 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.580275 30.279383
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem