Addo Akkommodasie by The Kraal Addo Country Estate | LekkeSlaap
+29

The Kraal Addo Country Estate

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Kraal Addo Country Estate is die poort na Addo, slegs 11 km van Addo-olifantpark se hoofhek af, en naby alles wat Addo bied. Dit bied gerieflike verblyf en 'n ontspanne atmosfeer vir die ideale wegbreek.

Daar is 21 slaapkamers in standaard-, luukse-, gesin- of knus-suites. In dié luukse en gerieflike kamers sal gaste so tuis soos in hul eie huis voel. Die luukse suites is elegant versier en toegerus met 'n groot, ekstra lang hemelbed en skoon, wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die geriewe in hierdie kamers sluit lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe in. Van die kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan hul dag in die ruim eet- en ontbytkamer begin met die rustige klassieke musiek en die geluid van lopende water van die tropiese atrium langsaan. Ontspan in die tuin of in een van die gemaklike sitareas.

Gaste kan 'n paar plaaslike inwoners by die sportkroeg op die perseel ontmoet en kan lekker kuier en speletjies speel. Die Purple Tiger Lounge is 'n spesiale plek om 'n goeie glas wyn te drink en iets te eet. Koel af in die swembad gedurende die somer. Die vriendelike personeel is altyd gewillig om te help met besprekings vir doendinge in en rondom die Sondagsriviervallei, insluitend wildritte, perdry en opwindende kanovaarte en Zipline.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 28 resensies vir The Kraal Addo Country Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Kraal Addo Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFwJqXUB9YrpLrRAwJtcQgdsMQnuzexNT54QSQCSa9Sr9sTM6U7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 R335 Addo 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.55536 25.688808
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za