DalPark Akkommodasie by The Lakehouse Guest House | LekkeSlaap
+18

The Lakehouse Guest House

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanyard-straat 32, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Lakehouse Guest House is langs 'n natuurlike meer in die stil Dalpark-buurt in Brakpan aan Johannesburg se Oos-Rand. Die gastehuis is naby die R23 en N17.

Verblyf is beskikbaar in 4 kamertipes wat elk smaakvol versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is 'n waaier, verwarmer, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke kamer.

Gaste kan tot by die waterrand loop en in die skadu van die wilgerbome ontspan. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad en braaigeriewe in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir The Lakehouse Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Lanyard-straat 32, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Gaste dink The Lakehouse Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanyard-straat 32, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoWCziwoYfkOM2FwXiDjQoUAhh7Os5AdXulGmJ98V8QGXabVyHP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 32 Lanyard Street Dalpark 1541 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.266266394885 28.318987775463
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za