LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lakehouse Guest House | LekkeSlaap
+18

The Lakehouse Guest House

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir The Lakehouse Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johannes K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our second time at The Lakehouse Guest House.

It was wonderful and we enjoyed our stay. The room was lovely and private. My partner and I enjoyed our stay and will definitely go back again.

Jacoline G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie hulpvaardig en vriendelike personeel/eienaars.

Liezl C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl C
Gesin met tieners

Oase langs die water.

Ons het heerlik gebly by die Lakehouse. Daar is 'n groot stoep op die boonste verdieping met 'n mooi uitsig oor die water. Die tuin is 'n rustige oase. Sal weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Oasis on the waterside.

We had a lovely stay at the Lakehouse. There is a big veranda on the top floor with a nice view over the water. The garden is a peaceful oasis. Will stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johannes K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and welcoming.

Enjoyed our stay. Wish we could have access to water easily, rather than to leave the property. Overall a good stay felt welcomed.

Cherize G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig.

Die uitkyk op die dam het dit rustig gemaak asook die personeel is baie vriendelik.

The Lakehouse Guest House's terugvoer

Cherize, baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit eerlik waar.
Ek is so bly dat julle die tydtjie saam met ons geniet het, en hoop om julle sommer gou weer te sien.
Jenny and The Lakehouse team.

The Lakehouse Guest House
Kobus K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelike personeel.

Lakehouse het werklik moeite gedoen om verblyf aangenaam te maak. Ligging langs dam is pragtig. Tuine goed versorg. Personeel vriendelik en kamers smaakvol.

The Lakehouse Guest House's terugvoer

Baie dankie Kobus vir die terug voer en mooi woorde.
So bly julle het julle kort tydtjie by ons geniet.
Hoop om julle vining weer te sien
Jenny en die Lakehouse span

The Lakehouse Guest House
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanyard-straat 32, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoWCziwoYfkOM2FwXiDjQoUAhh7Os5AdXulGmJ98V8QGXabVyHP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 32 Lanyard Street Dalpark 1541 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.266266394885 28.318987775463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!