Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lapa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surprise Ridgeweg 24, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Lapa is 'n selfsorg-grasdakkothuis op die gasheer se erf in Hillcrest, in die Vallei van 'n Duisend Heuwels. Die kothuis is 'n ideale basis vanwaar gaste die dorp se omliggende besienswaardighede en geriewe kan besoek.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Die badkamer is op die onderste verdieping.

Die kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea, 'n eetarea, 'n braai-area, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Gaste kan gerus in die swembad op die gasheer se perseel afkoel. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die Lapa is naby talle gholfbane, 'n plaaslike hospitaal, restaurante, winkels, kruidenierswinkels en besienswaardighede soos die Krantzkloof Natuurreservaat geleë. Die omgewing staan ook bekend vir 'n verskeidenheid marathonne wat deur die jaar hier plaasvind. Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, visvang, bergfietsry, wildritte en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Lapa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir The Lapa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Surprise Ridgeweg 24, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Lapa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surprise Ridgeweg 24, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c60813d9b28f73de667bcf087397413b86f222bf6375e246fda4a03760bc06dfd0cb7342c2d92e397bf44c6526fb5ffa93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 24 Surprise Ridge Road Hillcrest 3650 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.767064369098 30.77952619362