LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lapa Log Cabins | LekkeSlaap
+28

The Lapa Log Cabins

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir The Lapa Log Cabins
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Deon M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M

Was aangenaam.

Pragtige omgewing, rustig.

Rudaybah D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudaybah D

It was amazing and peaceful. Thoroughly enjoyed it, the dogs were super cute and would definitely go back

I would definitely recommend for anyone who wants to have a relaxing time away. It was quiet, peaceful and relaxing.

The Lapa Log Cabins's terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay. We would love to receive you again in the future. Gail

The Lapa Log Cabins
Casper C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper C
Saam met vriende

Lekker gebly en tuis gevoel.

Gail het regtig moeite gedoen en die huis was netjies en skoon. Die pragtige tuine laat mens sommer tuis voel die oomblik as jy daar aankom. Baie dankie, Gail. Ons sien julle weer in die toekoms.

The Lapa Log Cabins's terugvoer

Ons ontvang julle baie graag weer. Gail.

The Lapa Log Cabins
Kirstin W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin W
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer hier bly.

Lieflike plek, baie gemaklike verblyf en vriendelike honde wat jy na die tyd saam met jou wil huis toe neem. Bekoorlike plek!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Would definitely stay here again.

Lovely grounds, comfortable accommodation and friendly dogs you would want to take home with you after. Charming spot!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Asiphe A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asiphe A

Lapa log cabins is wonderlik.

Plek is lekker, sal terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lapa log cabins is super amazing.

Place is nice, will come back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tracey S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die beste verblyf nog. Skoon, netjies, privaat, bekostigbaar en 'n beslis weer.

Makkie D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Makkie D
Gesin met klein kinders

Koel maar lekker!

Baie vriendelike diens, netjies en gesellig. Kinders het die groot grasperk terdeë geniet!

Natasha P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P
Gesin met klein kinders

Was awesome.

Ek het baie lekker gebly. Pragtige plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was awesome.

I had a absolutely amazing time with my family... beautiful place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Lapa Log Cabins's terugvoer

It's so awsome to hear you had a good experience. We would love to accommodate you again.

The Lapa Log Cabins
Lindsey Z - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

I loved every minute of being there which made me not want to leave for home. Definitely going back with the whole family this time! This place is so dreamy but still close to civilisation.

The Lapa Log Cabins's terugvoer

It's awsome to hear you had a good experience. We would love to accommodate you again.

The Lapa Log Cabins
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Dam-weg 8, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAtpfhEoTBPxS8jFLu2OhR55yY3WZvuQsC7e4dC7RTWvJ9OymPs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 8 De Dam Road Vierlanden 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.80974 18.66158
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!