LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lavender Rose Guesthouse | LekkeSlaap
+21

The Lavender Rose Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Sunvalley Rylaan, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lavender Rose Guesthouse is geleë in Costa Sarda, 'n rustige deel van Knysna. Dié gastehuis het 3 selfsorgwoonstelle met 'n uitsig oor Knysna-strandmeer en is net sowat 100 meter van die openbare wandel- en fietsrypad langs die meer af.

Al ons eenhede is ingerig vir selfsorg en beskik oor volledig toegeruste kombuise en oopplan-leefareas. Elke eenheid het plek vir 2 of 4 persone en is toegerus met DStv, Weber-braais, en plafonwaaiers of lugversorging.

Veilige parkeerplek is beskikbaar van die straat af agter 'n hek met afstandbeheer. The Lavender Rose Guesthouse is langs die River Club Café waar ontbyt en aandete genuttig kan word.

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 20 resensies vir The Lavender Rose Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 55 Sunvalley Rylaan, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lavender Rose Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Sunvalley Rylaan, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhN2RiMGI5LThjYzYtNDQ5OC1iNDcwLTMzZTQ0NzA4YjFlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R525  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 55 Sunvalley Drive Costa Sarda 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.038422347859 23.06177392602
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!