Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Daisies

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lazy Daisies is op 'n heuwel in St. Helenabaai geleë en is ideaal vir paartjies wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf met panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, St. Helenabaai en die Sederberge.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede genaamd The Lazy Daisy, The Lofty Daisy, die Oopsy Daisy en Auntie Daisy. The Lazy Daisy is 'n ruim en luukse ateljee, The Loft Daisy is 'n knus solder-ateljee op die boonste verdieping en The Oopsy Daisy is 'n ruim solder-ateljee op die boonste verdieping. Al die eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Die kamers het elk 'n rusbank, kombuisie met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en ’n TV met ’n DStv-koppelpunt.

Elke ateljee lei na ’n privaat dek, waar gaste kan braai en skemerkelkies geniet. Klein- tot mediumgrootte honde word toegelaat mits dit vooraf gereël word. Die gastehuis het WiFi. Die Lazy Daisies-kunsgalery met 'n uitstalling deur Manz Fine Art en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The Lazy Daisies is die ideale basis vanwaar mens die pragtige Swartland en Weskus kan verken. Maklike daguitstappies sluit Langebaan, Paternoster, Darling en Riebeek-Kasteel in, met lekker doendinge soos vlieërbranderry, fynproewer-restaurante, wyn-, olyf- en bierproe-geleenthede en wildritte.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 216 resensies vir The Lazy Daisies
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Vasco Da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lazy Daisies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZWM2YmM4LTAxMTYtNDdmNi04MDFmLTZjMGQ3NTM3ZDNiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 216 5 1 5 14 Vasco Da Gama Drive Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.756103956523 18.001190552254