Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Lapa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir The Lazy Lapa
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dawie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie D
Gesin met klein kinders

Baie rustig en ontspannend.

Dit was verskriklik lekker en het die rus nodig gehad. Was baie rustig en het die wereld se dinge daar buite vergeet. Die kinders het die swem- en braaigeriewe baie geniet. Ek sal The Lazy Lapa definitief vir al my vriende en familie aanbeveel. Het regtig baie geniet en Werner was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier, lekker gerus en sal beslis weer daarheen gaan.

Baie dankie aan die vriendelike gasheer. Die plek was skoon en netjies. Soveel moeite gedoen met baie ekstras wat mens nie verwag nie. Rustige atmosfeer. Mens kan nie ophou kyk na al die tierlantyntjies op die perseel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n still en rustige plek waar 'n mens lekker kan ontspan.

The Lazy Lapa is 'n interessante plek vol oudhede wat ons baie geniet het. Alles was reg, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Die verblyf was lekker rustig, geen probleme gehad met enige iets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S

Rustig stil. Aanbeveel vir rus.

Was lekker, dankie. Rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Naby aan die natuur. Stil en rustig.

Dit was baie lekker. Dankie Jan, dat ons daar kon kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayla G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla G
Saam met vriende

The host was accommodating and the facilities at The Lazy Lapa were stunning.

We enjoyed all the facilities and the peaceful atmosphere! It was a farm-style stay with simplistic furnishings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kira T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kira T
Gesin met klein kinders

Unique farm house in the heart of Magalies.

The Lazy Lapa is a perfect home away from home when traveling with children. We found that there is so much to do in the surrounding area. The accommodation is comfortable and exciting for children, with lots to look at and explore. The kids loved the bunnies and chickens. We had hours of fun in the little pool and the braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met vriende

Jan is 'n bedagsame gasheer en het geen moeite ontsien nie om ons verblyf gemaklik te maak.

All in all 'n baie goeie ervaring. Die huis en tuin het interessante en kreatiewe dekor waarin ek my verlustig het. Alles wat nodig is vir 'n lekker verblyf, is tot jou beskikking. Die kombuis is goed ingerig — lekker groot yskas, gasstoof, mikrogolfoond en klein tweeplaatstoof met 'n oondjie. Snags was winterkoud, maar die stofie het die huisie in 'n japtrap verwarm en in die bed was ons almal knus en warm. Ons het heerlik op die stoep en in die lapa

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Motlalepule N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motlalepule N
Gesin met klein kinders

Enjoyed my stay.

The stay was incredible and it's good for resting because there is no noise.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham A

Great place to get away from the busy city life!

Honestly, very nice place for a family to stay. The host was also very friendly and helpful. The shop is 5 min away and we were lucky to have nice weather throughout the stay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa F
Saam met vriende

Pleasant

A relaxing stay away from everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L
Gesin met tieners

So chilled. Awesome place.

It was a chilled weekend. Even the children enjoyed it. Great for family bonding. Boardgames galore, so much fun was had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rone J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone J
Saam met vriende

Was ongelooflik, ontspannend, verfrissend en heerlik afgesonder van alle geraas en gejaagdheid!

4 sussie-vriendinne wat 1 keer per jaar saam weggaan om net te wees - ons kon wees by Lazy Lapa!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lazy Lapa se terugvoer

Thank you for the great review, Rone. We loved hosting you and hope to see you again soon.

The Lazy Lapa
Annie F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie F
Gesin met tieners

Awesome peace and tranquality to recharge our batteries.

This is a stunning property. The management are friendly and keep the property very clean. Excellent location and the house is very well equipped. Nice to have the peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicol F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol F
Gesin met klein kinders

Lekker spasie binne en buite met 'n gasvrou wat die ekstra myl stap.

Heerlik gebly en die omgewing verken. Eenjarige seuntjie het baie gehou van al die speelperdjies in die huis en speelgoed buite, ook die hoenders langs die huis. Lekker afgekoel in die splash pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

So tuis soos by jou eie huis.

Kinders het hulle geniet. Gasvryheid en diens was uitstekend. Hulle sal definitief die plekkie weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary S
Saam met vriende

An absolutely delightful, whimsical and quirky stay with great support from our host. Great for a family or friends who are happy to share a space together.

Our hosts went out of their way to help when there were water problems not of their making.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teboho K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Teboho K
Saam met vriende

Bad organization.

We struggled to get access to the guesthouse because the owner left with the keys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M
Saam met vriende

Recently stayed here for the 2nd time this year, Brenda and her husband are perfect hosts.

The unit is spotless and so well equipped and the breakfast we had was brilliant. Beautifully decorated and something unusual to look at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M
Gesin met klein kinders

Outstanding

We had a wonderful experience at Lazy Lapa. The accommodation was clean and you can see so much thought and love has gone into the decor. Brenda was a perfect hostess. The pastries we got for breakfast were wonderful and our week ended off perfectly with a beautifully arranged full breakfast. Top marks to this hostess and establishment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lazy Lapa se terugvoer

Thank you for your lovely review. It makes such a difference when guests are happy. We loved hosting your family and look forward to seeing you again soon.

The Lazy Lapa
Estha S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estha S
Saam met vriende

Bachelorettes.

Die skons bedien vir brekfis die oggend was reeds die verblyf se geld werk. Sal verseker weer besoek, en dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin R
Saam met vriende

Quirky but perfect.

Stayed with 5 adults and 7 Labrador Retrievers. Couldn't have been better. Welcomed and goodbye with delightful homemade scones and jam. Perfectly located for our purpose.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V
Gesin met tieners

Lovely old world hospitality.

Brenda and Jan are lovely attentive hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lazy Lapa se terugvoer

Thx so much for lovely review and lovely family. Thanks for respecting our natural surrounds and leaving the guesthouse very tidy. Good luck with the school work!

The Lazy Lapa
Wilma M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Alles wat jy nodig het. Sou dalk net kon doen met 'n groter yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lazy Lapa se terugvoer

Thank you very, very much for leaving our guesthouse in such a clean and neat state. Your group was wonderful to host. I am sorry about the small fridge, we are hoping to replace it with a larger fridge asap. We usually cater for 4 people, thanks for pointing out that larger groups such as yours need a larger fridge.

The Lazy Lapa
Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 95 Zeekoehoek, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68a8907c3d8ae122f7045a835040f4adcc09e4f45a1229685370908422845f87f7ac197e20f996ae2f5b8746ad5da1326c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R840 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 Farm 95 Zeekoehoek Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.964494282334 27.539828079235
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem