The Lemon Tree Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lemon Tree Cottage is 'n knus tuinkothuis op die eienaar se perseel. Gaste het wel toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang. Gaste kan hulself inlaat, wat dit maklik maak vir gaste om te kom en gaan.
Die kothuis het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Die eenheid het ook 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die tuin of op hulle eie stoep met braaigeriewe ontspan. Die kothuis is naby plaaslike winkels en restaurante sowel as die Ceres Gholfklub.
Slaapplek
’n Bespreking by The Lemon Tree Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lemon Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom