Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Leopard Tree

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnikstraat 66, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Leopard Tree is 'n gastehuis wat in die spoggerige voorstad Sterpark in Polokwane geleë is, en B&B-verblyf bied. The Leopard Tree word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflike afsaalplek.

Verblyf word aangebied in 4 slaapkamers. Die kamers het slaapplek vir 2 tot 3 mense en het elkeen 'n koningingrootte-bed, (een het ook 'n enkelbed), en 'n volledige en suite-badkamer. Hierdie kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer waar gaste kan ontspan. Die twee kamers op die boonste verdieping, Impala en Zebra, deel 'n lekker gemaklike "pajama-sitkamer". Elke kamer het 'n waaier, verwarmer en lugversorging.

Ontbyt word in die eetkamer voorgesit. Daar is ook gratis WiFi, DStv, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad om in af te koel op die perseel. Veilige parkeerplek agter 'n hek met 'n afstandbeheer is op die perseel beskikbaar.

Ons streef daarna om ons koolstofvoetspoor so min as moontlik te hou deur hernubare energie, so min as moontlik plastiek te gebruik en oor te skakel na na LED-ligte. Gaste het ook 'n keuse om op die daaglikse skoonmaakdienste oor te slaan en hul handdoeke nie te ruil nie.

The Leopard Tree is 'n entjie se ry van winkelsentrums, restaurante, natuurreservate en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 120 resensies vir The Leopard Tree
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Munnikstraat 66, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink The Leopard Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnikstraat 66, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxZDkxNDU3LWYxMWEtNDgzYS1iY2NlLTc5MmY5NDNjZmE2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 66 Munnik Street Sterpark 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.895575286176 29.485413119049