LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Lig Huis | LekkeSlaap
+49

Die Lig Huis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Die Lig Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Matt L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt L
Saam met vriende

Gemaklik, ruim, goed ingerig en goed geleë.

Goeie waarde vir geld, ruim en goed ingerigte eenheid. Goed geleë.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, spacious, well appointed and well situated.

Good value for money, spacious and well appointed unit. Well situated.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Noddy S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noddy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ondervinding.

Ons gasvrou het selfs vir ons hond 'n geskenkie gegee. Die plek was skoon en netjies. Sterkte met die verbeterings. Ons kom kyk graag as alles klaar is. Die enigste negatief was dat ons kuier te kort was.

Louise K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Pragtig en rustig al is dit op hoofstraat. Veilige parkering en pragtige gasvrou wat ons bederf het. En my hond was welkom.

Wilus B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

No air-conditioning in the place makes the stay a bit uncomfortable.

Dirk P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk P
Gesin met klein kinders

Wat 'n aangename verrassing en 'n baie vriendelike ontvangs.

Sal terugkom wanneer ons in die omgewing is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a pleasant surprise and a very friendly reception.

Will come back anytime we are in the area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marteli G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marteli G
Saam met vriende

Pragtig en gerieflik.

Die Lig Huis is pragtig, kreatief en netjies versier. Daar is baie moeite en tyd in hierdie huis in. Dis baie goed toegerus en die beddens is ekstra gemaklik. Perfek geleë.

Christel J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel J
Gesin met klein kinders

Netjies, lekker sentraal, vriendelike eienaar en so mooi skoon!

Ons is met 'n breë glimlag verwelkom, sy was dadelik beskikbaar as ons iets nodig gehad het. Die plekkie is keurig versier en baie netjies en skoon. Kombuis is goed toegerus. Ons was baie tevrede en het baie lekker daar gebly.

Sophia L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L

Asemrowend.

Die Lig Huis was baie netjies. My dogter is in 'n rystoel en sy kon heerlik daar rondry.

Lila V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lila V
Gesin met klein kinders

Skoon en gemaklik.

Skoon en netjies blyplek, sentraal geleë met alles in wat jy sou nodig hê. Vriendelike diens en baie goeie waarde vir geld. Stylvolle décor en gemaklike verblyf.

Vicky G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky G
Saam met vriende

Oop en lig, net wat mens nodig het om welkom te voel.

Hierdie plekkie is vir seker een wat ons graag weer sal besoek, baie dankie aan die oulike idees en decor. Ons het dit vreeslik baie geniet.

Trudie C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik diens.

Kan vir enige een aanbeveel.

Christa V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gesellig!

Sal vir enige iemand aanbeveel. Goeie waarde vir geld en goed geleë.

Engela R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela R
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Eerstens is die eienaar ongelooflik vriendelik en die verblyf voel soos 'n huis weg van die huis! Ons sal vir seker as 'n familie weer daar gaan bly.

Leona F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona F
Gesin met tieners

Very good service.

Our stay at Die Lig Huis was very pleasant. The entire place was beautifully decorated and clean. There was more than enough crockery and cutlery. Annemarie also had coffee and tea and gave us lovely rusks and chocolate as a gift. I will definitely recommend Die Lie Lig Huis. It is good value for your money.

Renate B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate B
Gesin met tieners

Bes toegeruste plek waarin ons al tuis gegaan het.

Die Lig Huis het al ons verwagtings oortref. Esteties is die interior mooi en interessant. Baie goed toegeruste kombuis met ekstras soos skottelgoedwasser, wasmasjien. Skoon en netjies. Anna-Marie, die eienaar, was baie toeganklik en vriendelik.

Reinette D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D

Paarl mooi.

Baie dankie Anna-Marie vir al die bederf! Het baie lekker daar gebly!

Pauline V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline V

Heerlik, lig, modern, gasvry goed uitgerus.

Dis 'n baie lekker plek om te bly. Dis lig, sonnig en ruim. Annamarie is baie gasvry en het baie lekker eetgoedjies vir ons gekoop. Ons het baie welkom gevoel en lekker gekuier.

Dirk M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Gesin met tieners

Sal definitief aanbeveel!

Sal vir seker weer van The Light House gebruik maak.

Anri S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri S
Gesin met klein kinders

Beste ooit.

Lieflike woonstel. Anne-Marie is so vriendelik en behulpsaam. Beste plek om te bly. Sal enigetyd weer teruggaan.

Anika S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en goed toegerus met alles wat nodig is.

Dit is 'n goed toegeruste en bekostigbare verblyf en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Al probleem wat ons ondervind het, was die stort wat nie lekker gewerk het nie, aangesien daar nie 'n stortdeur is nie en alles nat en onder water was as jy klaar gestort het. Verder het die dak gelek met aankoms, maar ons verstaan dat sy daaraan aandag sou skenk na ons vertrek.

Vanaf R1 099
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 099
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 099
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 438, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbBm3jzMZprPm0vu8ql6Bt1tHGahhoybdmN2e3ZcZ4SnfD8zzMl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 099  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 438 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.71888 18.96261
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!