Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lighthouse Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Cilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir The Lighthouse Inn
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Rita N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay with no problems.

We had a good and pleasant break, with the sound of the waves. It was a nice and cosy place, with a serene surrounding of plants, pool, and sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lighthouse Inn se terugvoer

Hi Rita,
Thank you for taking the time to give us such a nice review.
It was an absolute pleasure hosting you.
Looking forward to your next visit.
Kindest regards,
Cilla

The Lighthouse Inn
Erma W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Erma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sleg.

Ons het nie eers daar geslaap nie nadat ons daar ingery het en gesien het hoe die plek van buite lyk. Ek wil nie eens die binnekant sien nie. Het maar ander verblyf geboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lighthouse Inn se terugvoer

Good day Erma,
Thank you for your review.
Very sorry you felt that our property was inadequate.
We trust you had a pleasant stay at your other accommodation.
Kind regards,
Cilla

The Lighthouse Inn
Rina B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B
Saam met vriende

Fantasties.

Hierdie is 'n juweel van 'n blyplek. Dit is rustig, eie, veilig, met 'n strand en vriendelike mense. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lighthouse Inn se terugvoer

Hello Rina,
Thank you so much for taking the time to write this exceptional review for us, we sincerely appreciate it.
We are anticipating your next visit with us.
Take care and stay safe,
Regards,
Loraine.

The Lighthouse Inn
Nozipho M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nozipho M
Gesin met tieners

The stay was not 60% good.

We stayed for three days, but our rooms were not cleaned until we left. At least they must skip one day and clean. The towels were wet and dirty on the third day. The pool was dirty. We could not swim in it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lighthouse Inn se terugvoer

Hello Nozipho,
Thank you for taking the time to write this review for us. Your comments help us to rectify any problems that may arise. Our staff clean the units from Monday to Friday and Saturday mornings. They do not work on Sundays and public holidays. We change our towels every three days. Towels are strictly for bathing. Guests have to bring their own towels for swimming. Recently, we have been experiencing excessive rains, which have caused havoc on the swimming pools. It takes time to clear the water again after such occurrences. Apologies for any discomfort caused.
Regards,
Loraine

The Lighthouse Inn
Elmari V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n oornag is dit voldoende.

Dit het my gepla dat ons 'n paniekknoppie moes hê. Die eienaar was ook nie gelukkig met die feit dat ek nie die R500 breekskade wou betaal nie. As gaste langer as een nag oorbly, is die fasiliteite onvoldoende. Die ligging maak egter op vir tekortkominge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne D
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig oor die see.

Die uitsig was asemrowend. Hulle het vinnig gereageer op versoeke. Eenheid 5 en 6 se tussendeur kon ons oopsluit vir 'n lekker heen-en-weer gekuier. Unit 6 het die lekkerste buite kuierarea waar ons elke aand gekuier het. Unit 3 was toe nie traploos soos gevra is voor bespreking vir my moeder nie. Die grootste nadeel was dat hul die water afgesit het smiddags van 12:00 - 17:00 en saans van 21:00 - 6:00. Wat beteken dat mens nie die toilet kan deurspoel of handewas nie, wat nogals onhigiënies is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly en die gasvrou het ons baie tuis laat voel.

Ons het 'n mooi uitsig oor die see gehad. Alhoewel ons nie daar kon swem nie, kon ons lekker op die rotse klouter. Die gasvrou en die personeel wat daar werk, was baie vriendelik en ons kon lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sithe M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sithe M
Gesin met klein kinders

I enjoyed my stay at the place with my family. It was clean and they offered everything that we needed in their inventory.

Very displeased with how the owner welcomed me, she did not inform me of their office closure times, the next thing she called screaming and shouting at me. It was such a horrible experience for a guest that has never been in the place. However, despite the horrible welcome, I was comforted with the cleanliness of our rooms. Good space for a family getaway. Also not impressed with them not sharing wi-fi passwords with their guests, somewhat old-school.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lighthouse Inn se terugvoer

Thank you for your review. The lady you spoke to was the receptionist. There was no screaming or shouting. We did not inform you about the office hours as that was not ours. We would have made the Wi-Fi available if you had requested it. Stay safe take care.
Kind Regards, Cilla

The Lighthouse Inn
James F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend.

As jy wil rus en wegkom van die stad se geraas is dit die plek. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens P
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Naby strand, water is 'n issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and very nice place to stay. Very relaxing and the view is breathtaking. We stayed in Unit 1 very, very nice view.

For me as a fishing guy there are very good spots in walking distance. Close to wild coast and shad run on its best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek vir kop skoonmaak.

Skoon. Veilig. Vriendelik. Privaat strand. Stil. Mooi. Loop uit op die strand. Love dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare blyplek.

Uitsig is fantasties, loopafstand na die strand. Strand baie netjies en privaat wat dit baie awesome maak. Blyblek netjies en klein, net reg vir 2 mense al sê dit slaap 2 grootmense en 2 kinders in nommer 5 wat aan ons gegee is. Moet nie enige iets op stoep buite los oornag nie want dit sal nie daar wees die volgende oggend as jy opstaan nie. Water is 'n probleem op die oomblik , so jy moet bereid wees om te wag vir die pomp om aangeskakel te word 2 keer 'n dag. Anders het ons baie lekker gerus en die rustigheid van die see geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Veronique S
Gesin met klein kinders

Absoluut onveilig. Baie gevaarlik. Sal nie aanbeveel nie.

Ons kar was in die middel van die aand by ingebreek en is amper gesteel. Gelukkig het die voertuig in die modder vasgesit. Selfone, beursies, sleutels, bankkaarte gesteel. Die hek staan 24/7 wawyd oop, enige iemand kan inry en instap. Vreemde mense het na middernag aan die chalet se deure kom klop, net vreemde mense wat instap. Daar was ook 'n geval wat 'n sekuriteitsmaatskapp 'n dief wat by die huis langsaan ingebreek het, voor ons chalet verby gehardloop het opsoek na die dief. 'n Polisie beampte het ook bevestig dat daar in die verlede baie gevalle was waar inbrekers deur die Lighthouse Inn se gronde weghardloop vir polisie. Baie gevaarlik, sal nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dumi D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dumi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was excellent.

We met the welcoming people (work team). Sea view, swimming pool and the place is so quiet and safe. Thank to the management. Please keep up with the good work. I wish to come stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay-laan 142, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA527f41a7ae39c69bbc7585fbe13657fd6681ec0c5d5a0a8b836a8da2edf74b9a1b1539afaf0c2266606760df11b8d9fc00a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 142 Bay Ave Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.056064961705 30.226932380426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem