St. Francisbaai Akkommodasie by The Links House | LekkeSlaap
+21
+21

The Links House

Selfsorg
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. George-rylaan 21, St. Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Links House is 'n 4-ster selfsorghuis in die veilige Links-gholflandgoed in St. Francis Bay in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir vriendegroepe en gesinne wat op soek is na 'n wegbreekplek met die luukshede van 'n huis en naby genoeg aan al die aksie.

Elkeen van die 4 gerieflike slaapkamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Daar is 'n ruim sitkamer met 'n groot platskerm-TV (HD) en 'n kaggel. Op die boonste vloer is nog 'n sitkamer met sekere DStv-kanale, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis en waskamer met 'n skottelgoedwasser. Die huis se oopplan-uitleg sluit perfek aan by die ruim, veranda met sy ingeboude gasbraai, stoepmeubels en dek. Daar is ook 'n swembad met 'n veiligheidsnet in die privaat tuin.

Gaste kan 'n rondte gholf op die landgoed geniet en al die pret-aktiwiteite is net 'n klein entjie se ry van die huis af. Daar is iets vir jonk en oud: staproetes, fietsry en 'n hawe, om maar net 'n paar te noem.

Slaapplek

’n Bespreking by The Links House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir The Links House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • St. George-rylaan 21, St. Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Links House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. George-rylaan 21, St. Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMDY4ZDQ4LTVhMmMtNDk1NS1iYTk1LWMzMmE2NWE1NjM5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 21 St. George's Drive St. Francis Links 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.156407073192 24.814169704914
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za