LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Links House | LekkeSlaap
+29

The Links House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Linkweg, Derde Straat 4A, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Links House is ’n selfsorgkothuis in Johannesburg se voorstad, Parkhurst. Dit is naby Rosebank en Sandton waar daar lekker eetplekke en winkels is. The Links House is by die 13de putjie van die Parkview Gholfbaan.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede, ’n kothuis en ’n woonstel op die boonste verdieping gebied. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n kombuis, sitarea en ’n eetarea. Die slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak.

Die kombuis is met ’n tweeplaatstofie, oond, yskas, mikrogolf, ketel en ’n broodrooster toegerus. Daar is ’n slaapbank en ’n platskerm-TV in die sitarea. ’n Kampkot is beskikbaar. Die eenheid het onbeperkte WiFi.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van Linkweg, Derde Straat 4A, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Linkweg, Derde Straat 4A, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94a99f10f9266f7ebf1cf1392d9635f9582cd104913e2fb4c3276fed67380dfd2d7e4109baefda7db51a6cc3cf5e7166b8c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 4a Third Street, corner Link Road Parkhurst 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.145874136814 28.018305422702
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!