The Lion's Den

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lion's Den is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in George. Dié woonstel bied slaapplek aan 'n paartjie of 1 persoon. Dis lekker naby die middedorp met al sy geriewe geleë.

The Lion's Den het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie langs die slaaparea is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en ander basiese toebehore.

Gratis WiFi en 'n platskerm-TV met 'n HDMI-koppelpunt vir 'n skootrekenaar is ook beskikbaar. Gaste kan gerus die braaigeriewe en die swembad op die perseel benut.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. The Lion's Den is 'n paar minute se ry vanaf restaurante en winkels in die middedorp. Die Fancourt-gholflandgoed en verskeie natuurreservate is ook net 'n entjie se ry hiervandaan.

Slaapplek

'n Bespreking by The Lion's Den sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lion's Den gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za