The Little Glen Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Little Glen Cottage is gerieflik ingerig vir 2 gaste. Dis in Hermanus geleë en spog met 'n uitsig op die berg.

Dié kothuis het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, koffie- en teemaakgeriewe en daar is ook 'n eetarea.

Gaste kan die sitkamer ontspan waar daar 'n slaapbank en 'n TV is. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

The Little Glen Cottage is net 500 m vanaf Voëlklip- en Grotto-strand geleë. Hermanus bied verskeie restaurante. winkels, stalletjies en doendinge soos bergfietsry, Zipline, haaihokduik en walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by The Little Glen Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Little Glen Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za