LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Little Mermaid | LekkeSlaap
+19

The Little Mermaid

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir The Little Mermaid
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Francois O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O
Besigheidsreis

Ongelooflike ervaring!

Een van die lekkerste ervarings in 'n lang tyd. Gasheer en gasvrou gaan uit hul pad om mens welkom te laat voel. Ek kom beslis weer!

Charl G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fun, exciting and beautiful view of Knysna.

See stars.

Elizma M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M
Gesin met tieners

Dis was 'n ongelooflike lekker ondervinding.

Dit was nou 'n heerlike kuier op die boot. Eienaar was baie vriendelik. Ons het dit vreeslik baie geniet.

The Little Mermaid's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.

The Little Mermaid
Isabel B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marius het dit so geniet om vis te vang. Al het hy net 'n kleintjie gevang was dit 'n goeie verjaarsdaggeskenk vir hom.

Wat 'n lekker ondervinding. Die boot was goed toegerus en alles wat ons nodig gehad het.

The Little Mermaid's terugvoer

Isabel ons is bly julle het dit geniet. Volgende keer sal hy die grotes vang.

The Little Mermaid
Alanda N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig met algehele rustigheid.

Dit was baie baie lekker. Dis skoon, groot genoeg vir 'n paartjie, als wat jy nodig het en die gasvrou is baie vriendelik en laat jou op jou gemak voel. Pragtige uitsig, goed geleë. Jy kry 'n 360°-uitsig oor die lagoon en die Knysna Koppe soos die getye draai en die Mermaid in die rondte beweeg. Maklike toegang met dingy vanaf die yacht club heen en weer. 'n Definitiewe móét om te doen!

The Little Mermaid's terugvoer

Dit was n plesier om vir Alanda-hulle te ontmoet. Maklike gaste en sal hulle definitief aanbeveel.
Kom kuier gerus weer.

The Little Mermaid
Johan M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Baie skoon opset en rustig.

Baie vriendelike eienaars, baie goed ontvang. Uit hul pad gegaan om die ervaring perfek te maak. Sal vir seker gaan vir vakansieverblyf.

The Little Mermaid's terugvoer

Dankie Johan, ek is bly jy het dit geniet. Julle is welkom om die familie saam te bring volgende keer. Baie dankie, die boot was silwerskoon.

The Little Mermaid
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remembrance-rylaan 1, Knysna Sentraal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI4O8ouq93doThI5QW5oPwBtszoRw6mWcXPLxI8v9U6vIMEmw2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 1 Rememberance Avenue Knysna Central 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.040640519305 23.045024871826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!