The Little Sanctuary

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Little Sanctuary is 'n selfsorgkothuis in die historiese dorpie Stanford. Dié dorp is tussen Hermanus en Gansbaai en ideaal as jy in antiekwinkels wil rondsnuffel en toprestaurante, koffiewinkels en wingerde besoek.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n privaat tuintjie.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by The Little Sanctuary sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Little Sanctuary gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za