The Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lodge is 'n bekoorlike gastehuis in die Strand, net enkele minute van die sonnige strande, gholfbaan en Somerset Mall af. Dié gastehuis is uitstekend geleë, op die drumpel van verskeie wynroetes en is stapafstand van verskeie restaurante en winkels, wat dit ideaal maak vir die hele gesin.

Verblyf is beskikbaar in 7 selfsorgkamers en 1 wittebroodsuite. Elke kamer het donsveerduvets en 'n en suite-badkamer. Die meeste van die eenhede het sekere DStv-kanale en WiFi.

Die lodge is ook geskik vir groepe of sportspanne van tot 24 gaste. Daar is verder ook 'n lieflike swembad en oop parkeerplekke op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za