LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Loft | LekkeSlaap
+10

The Loft

9 resensies
Selfsorg
The Loft
Vanaf R850
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tarief is slegs vir 2 volwassenes, geen kinders. Geen dagbesoekers of ekstra gaste wat oorslaap word toegelaat nie. Geen partytjies of harde musiek. Geen troeteldiere. The loft is op die eerste verdieping en het steil trappe. The Loft het 'n grasdak en rook is streng verbode binne en buite op die balkon. Geen TV. WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 34, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2ZDQ2NTExLWVkNTItNDA0Yy1iNGE4LTJhYTk4NzQ0YjA0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 34 Sonkwas Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.81162 17.88279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!