The Loft Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Loft Guest House bied B&B-verblyf net 15 minute se ry van Lanseria-lughawe af en 45 minute van Johannesburg en Pretoria af, wat dit ideaal maak vir sakereisigers. Die gastehuis is ook geskik vir die vakansieganger wat alles in die omtrek wil beleef, met baie plekkies om te besoek binne 'n uur se ry van ons af.

Daar is 12 kamers, waarvan 3 'n badkamer deel en die res aparte badkamers het. Elke kamer is toegerus met 'n waaier, platskerm-TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf en gratis WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Gaste kan in die swembad ontspan en 'n drankie in die volle gelisensieerde "Night Owl"-kroeg by die gastehuis geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die perseel het elektriese heinings, 'n outomatiese hek, geslotekringtelevisie en gewapende reaksie vir jou veiligheid.

The Loft Guest House is perfek geleë op die hoofroete tussen Krugersdorp en is op die voorstoep van Roodepoort, naby aan 4 groot winkelsentrums.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Loft Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za