LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Loft Guest House | LekkeSlaap
+101

The Loft Guest House

15 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 15 resensies vir The Loft Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Salomie S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie S
Gesin met tieners

Alles was net reg.

Kamers was netjies en skoon. Geen probleme.

The Loft Guest House's terugvoer

Dear Salomie, Thank you for choosing The Loft Guest House as your destination. We look forward to hosting you again. Regard. Lynette

The Loft Guest House
Ilanga K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilanga K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient, comfortable and affordable.

We enjoyed our stay at The Loft Guest House. Will definitely return in the near future and will recommend it to everyone.

Jurgens V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jurgens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was nie die aangenaamste vir die beursie nie.

Ek het n baie goeie ontvangs aangetref met aankoms. Gasvry ontvang en my kamer is aangewys. Van die staanspoor probleme met die parkering. Baie moeilike en klein parkering en dit aan die ontvangsdame genoem. Alhoewel dit agter digte skuifhek en veilig is. Gelukkig het ek nie my sleepwa gehak nie anders het ek probleme gehad. Ford Ranger dubbelkajuit kan nie maklik daar draai nie. Ek het later die nag daar op 'n nie-parkeer zone gestop en gehoop om nie in iemand anders se pad te staan nie. My grootste teleurstelling is die kouewater stort. Die aand laat eers kom slaap met geen warm water nie. Ek aanvaar dat die geyser gedeel word met ander gaste en dat die warm water opgebruik was. Vroeg die volgende oggend dieselfde storie. Geskeer en gestort in koue water. 07:00 reeds vertrek op my roete verder. Jammer, maar nee dankie. Nie weer vir my nie. Nie waarde vir geld nie.

Ann D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ann D
Gesin met tieners

Dit was oukei.

Dit was oukei die kamer is baie klein, die kos was oukei.

Marlie C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie C
Enkelreisiger

Heerlik gebly.

Skoon, veilige verblyf. Sal weer daar oorbly.

The Loft Guest House's terugvoer

Beste Marlie baie dankie vir jou eerlike terugvoering rakende ons gastehuis, dit is gaste soos jy wat alles die moeite werd maak hoop om jou gou weer by ons te kan kry.

The Loft Guest House
Martiens V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens V
Enkelreisiger

Aangenaam.

Vriendelik en gasvry ontvang, kamer netjies en goed toegerus.

The Loft Guest House's terugvoer

Beste Martiens baie dankie vir jou eerlike terugvoering rakende ons gastehuis dit is gaste soos jy wat alles die moeite werd maak bly om te hoor dat jy lekker gebly het by ons. Hoop om jou gou weer terug te kan verwelkom.

Tracy

The Loft Guest House
Johan T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T
Besigheidsreis

Stil en gemaklik.

Veilige parkering, skoon en netjies.

The Loft Guest House's terugvoer

Beste Johan.

Dankie vir die eerlike terugvoering rakende ons gastehuis. Hoop om jul gou weer te sien.

Lynette

The Loft Guest House
Marie M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Baie vriendelik ontvang en skoon en netjies.

Ek sal dit aanbeveel. Ons ontvangs was baie vriendelik en baie behulpsaam en het selfs vir ons 'n ander kamer met badkamer fasiliteite gegee wat ek nie so bespreek het nie. Daar was probleme met die groot hek na storms en selfs dit was met baie geduld en baie vriendelikheid hanteer om ons tuis te laat voel.

The Loft Guest House's terugvoer

Beste Marie, baie dankie vir julle geduld tydens jul besoek aan ons met die storm skade. Dis gaste soos julle wat dit aangenaam maak om gasvrou te wees. Ons hoop om julle weer te kan huisves in die toekoms. Vriendelike groete, Lynette.

The Loft Guest House
Gert D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Skoon en netjies en bekostigbaar.

Jacqueline C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein en duur, maar netjies.

Baie klein en duur vir die normale salaristrekker, maar die plekkie is baie netjies en ons het vriendelike diens ontvang.

Annalize K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize K
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Kamer skoon en netjies, maar bietjie beknop. Het egter 'n venster gesoek in die slaapgedeelte, want kamer het geen waaier of venster gehad vir ventilasie. Verder baie skoon en netjies. Kan heeltemal aanbeveel net vir oorslaap.

Duduzile S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duduzile S
Gesin met tieners

The place was homely and the service was excellent.

Security is very tight, location good, price affordable, the lady gave us a warm welcome and she was so understanding and can give a solution to any challenge you are facing.

Johan T - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T
Besigheidsreis

Lekker skoon en stil.

Vriendelik ontvang en baie behulpsaam. Die plek is skoon en netjies en die feit dat rook nie in huis toegelaat word nie is groot pluspunt. Alles was lekker en bed slaap lekker.

Anel M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Ek was teleurgesteld in die diens sowel as die kamers.

Tom L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom L
Enkelreisiger

Gemiddeld.

Ek het reëlings getref aangaande die ontbyt, hulle sou 'n kospakkie saamstuur wat nooit gebeur het nie. Geen "drop box" vir die sleutels of enigiemand om dit voor te gee nie. Stort in bad ... asseblief bou 'n stort in?

The Loft Guest House's terugvoer

Dear Tom

We left the Breakfast Box on the counter but your left earlier than arranged. We notice that you did not take the breakfast box and found the keys in the Post Box. This is usually where we know our guest that leave earlier than arranged will put the keys and we thank you for that.
There is a shower in the bath. I am sure you just did not notice it. That is why there is a glass partition to protect the excess water from falling on the floor.
We trust this satisfies your comment about us and we apologize for any inconvenience caused.

Sincerely,
Lynette

The Loft Guest House
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jorrissenstraat 309, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6d1c78a07fb2a16497a8cd9428ce49ca4fd38665c33f3d7df4c5728f00ff1a6628c99f3a4aa0a007cfdc6d8aa5f496ae494?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 4 309 Jorrissen Street Monument 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.09301746886 27.788254022598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!