Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amorgosstraat 16, Langebaan, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Loft House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met 2 slaapkamers wat in Langebaan geleë is. Die huis is stapafstand van Club Mykonos, die strand en Laguna Mall af.

Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens, knus veerduvets, gemaklike kussings en vars wit linne. Ekstra kussings en warmwaterbottels word in die winter voorsien. Daar is ook 2 enkelslaapbanke op die boonste verdieping wat maklik is om op te stel en ekstra beddegoed word voorsien. Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n binnebraai. Daar is 'n volledige badkamer met 'n aparte stort en bad, en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien, eetgerei en breekware.

Die solder bied 'n ontspanne atmosfeer met houtvloere en gemaklike sitplek. Dit lei na 'n sondek met 'n uitsig oor Club Mykonos. Dit is die ideale plek om te lees en te ontspan met die boeke en CD's wat voorsien word. Daar is ook 'n iPod-luidspreker, DVD-versameling en 'n TV. Die huis het 'n haardroër, yster, vadoeke, vuurhoutjies, sneesdoekies, oorstokkies en 'n paar ander ekstras. Die privaat tuin bied skaduwee, het 'n baksteen-braai en is die ideale plek om te ontspan. Veilige parkeerplek word in 'n dubbelmotorhuis voorsien en kan deur die huis bereik word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Loft House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir The Loft House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 8

Ligging

  • Amorgosstraat 16, Langebaan, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Loft House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amorgosstraat 16, Langebaan, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YzRkNTc5LTE2ZmQtNGQzNS1hYzA0LTM5NGU3NmM5ZmZlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 16 Amorgos Street Langebaan 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04762 18.04683
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem