The Loft on Malmok
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Malmokstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Loft on Malmok is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Paternoster aan die Weskus. Dié dorpie is 'n gewilde bestemming vir diegene op soek na 'n Mediterreense atmosfeer met helderblou water, afgewitte kothuise, tradisionele vissersargitektuur en eindelose wit sandstrande.
Dié oopplan-solderwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders ouer as 8 jaar. Dit beskik oor 'n oopplan-kombuisie, -leefarea en -slaaparea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 2 dagbeddens vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is basies toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n elektriese braaipan, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi en die eenheid het 'n buite-area met braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by The Loft on Malmok sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lorna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 3
Ligging
- Malmokstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink The Loft on Malmok het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Malmokstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8