The Lofts 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lofts 2 is 'n grondvloer-selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, stapafstand vanaf Diaz-strand in Mosselbaai. The Lofts-kompleks is naby die Langeberg Mall en die Mosselbaai Mall, met 'n groot verskeidenheid winkels en restaurante.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond.

Die woonstel het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. HD Openview is beskikbaar.

Die eenheid het 'n toesluitmotorhuis en daar is 'n privaat braai-area beskikbaar. Gaste is welkom die gemeenskaplike swembad in die kompleks te benut.

Slaapplek

'n Bespreking by The Lofts 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lofts 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za