LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lofts Boutique Hotel | LekkeSlaap
+58

The Lofts Boutique Hotel

Hotel
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af. Geldig vanaf 16 Okt 2020 tot 15 Des 2020.

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat, The Boatshed, Thesen Islands, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R2 640 R1 584 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Lofts Boutique Hotel is in Thesen-eiland in die hartjie van Knysna. Knysna is die Tuinroete wat bekend is vir sy pragtige gholfbane, strandmeer, woude, rivier en strande. Dit is 'n puik omgewing vir avontuurliefhebbers. Vakansiegangers wat net luilekker wil ontspan is ook mal oor die plek.

Ons het verskillende kamertipes, dit sluit eksklusiewe strandmeerkamers, luukse solderkamers, en luukse tweeslaapkamer-eenhede met selfsorggeriewe in. Elke kamer het 'n unieke styl en is versier met mengsel van kleure en teksture. Al die kamers is toegerus met lugversorging, gerieflike beddens, WiFi en en suite-badkamers. Beddegoed en linne word voorsien.

Geriewe op die perseel: plonspoel, kamerdiens, etes op versoek, kaartgeriewe, koffiedrankies en 'n versnapperingskroeg op die perseel en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing: visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry, tennis en gholf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The Lofts Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Langstraat, The Boatshed, Thesen Islands, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lofts Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 640
Vanaf R1 584
per nag (vir 2 persone)
was R2 640
Vanaf R1 584
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat, The Boatshed, Thesen Islands, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASHW2Xgyk4caIUqvKpmhitrREilYOjrrfiMg8kMSLiVLmtrdUcM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 640, nou Vanaf R1 584  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Long Street The Boatshed 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.047676331166 23.046622991402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!