The Log Beach House 19

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Log Beach House 19 is in die stil dorpie Palm Beach geleë, net 5 km suid van Sanlameer en 10 km noord van Port Edward. Hierdie huis is in die Forest Homes-kompleks, net 400 m van die strand af.

Hierdie selfsorghuis het 5 slaapkamers waarvan 2 slaapkamers deel van die woonstel in die onderste deel van die huis vorm. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel op die onderste verdieping het 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, leefarea en 'n kombuisie. Die badkamer het 'n bad en stort. Albei slaapkamers het dubbelbeddens.

Die huis het ook 'n oopplan-leefarea en kombuis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n eetkamertafel. Die kombuis en leefarea lei na 'n ruim houtdek met 'n eetkamertafel en braaigeriewe. Die dek bied ongelooflike see-uitsigte.

Daar is 'n motorhuis met plek vir 1 voertuig en parkeerplek vir 2 voertuie buite die eenheid. Die agtertuin is privaat en omhein. Die kompleks bied toegang tot gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, braai-area en kuierarea.

Slaapplek

'n Bespreking by The Log Beach House 19 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Log Beach House 19 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 310 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za