Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Log Cabin Apartment Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 32 resensies vir The Log Cabin Apartment Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hardus K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus K
Enkelreisiger

Lekker.

Klantediens is altyd baie goed, veilige area en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Lekker bed. Ek kon nie die TV-kanale opspoor nie. Ek weet ook nie waar ek die elektriese proppe van die yskas en bedlampies moet inprop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin Apartment Hotel se terugvoer

Good day, I apologise for the inconvenience that you experienced. All plugs should already be plugged in at all times, I will follow up and find out what happened there. Thank you for your stay with us at The Log Cabin Apartment Hotel. We appreciate your support.

Kind regards
The Log Cabin Apartment Hotel

The Log Cabin Apartment Hotel
Kgabo Cliff M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgabo Cliff M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was perfect.

The place was very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene T
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie lekker gekuier en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thembinkosi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembinkosi S
Saam met vriende

A great place for a peace of mind and fun.

My stay was perfect, we all loved and enjoyed staying there. We would highly recommend others to come pay a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mlungisi H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi H
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Good for drive-by resting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thembakazi Kim T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembakazi Kim T
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing stay I have ever had.

I have enjoyed my stay at the Log Cabin hotel. People who are working there are friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thulani N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani N
Enkelreisiger

It was meant to afford me some reprieve from the driving I had been doing. Unfortunately, it did not meet that expectation.

Their workers shared the fact that I had checked in there with third parties I did not want to know I was there. I did enquire with the manager if they had a privacy policy that was known and enforced, and I also registered a complaint against what I considered was a breach of my privacy and an unauthorized disclosure of personal information to third parties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin Apartment Hotel se terugvoer

Good day Thulani, I hope that you are well?
I understand your frustration, and as telephonically discussed I ensured you that I never gave anyone your information or informed anyone of your check-in.
I am still unaware as to how the third party would have known you were here.
I offered to assist you in any matter you would require, and apologized for any inconvenience that you might have endured, even though I did not give out any information.
We take Client privacy very very seriously here at The Log Cabin Apartment Hotel, and assure you that your privacy was not handled any differently.
We hope you accept this reply and that there are no hard feelings.

Kind regards
The Log Cabin Apartment Hotel

The Log Cabin Apartment Hotel
Nicolette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette B
Saam met vriende

Nie wat ek heeltemal verwag het nie.

Die stort kan vervang word. Geen televisiekanale nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzie Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig daar.

Ek sal die plek aanbeveel, vriendelik en netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannah K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah K
Saam met vriende

Really enjoyed it, just would have liked someone to have been there throughout our stay to assist with maintenance needs such as more toilet paper. (We did not receive a full roll on our arrival).

Lovely hotel, just need someone on-site to assist with things such as loud noise which we did experience due to other guests who weren't considerate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin Apartment Hotel se terugvoer

Good day Hannah, Thank you for your Review. We sincerely apologize for any inconvenience that you experienced. In the future please do not hesitate to call us on our number for any of your needs or complaints during your stay so that we can attend to them quickly and swiftly to ensure you are happy and comfortable.
Thank you for your stay with us. Have a lovely day further :)

The Log Cabin Apartment Hotel
Lize M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lize M
Gesin met tieners

Oulike plek met klomp huisies. Lekker vir tieners met die swembad. Die eenheid se kombuis is verskriklik klein. Ongemaklik-klein. Geen skerp messe. Die een mes se lem is so slap dat dit kan buig. Pragtige swembad met braaigeriewe.

Die aircon was 'n groot bonus tot load shedding ingeskop het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V
Besigheidsreis

Neat, accessible accommodation.

The log cabin was spacious, clean and fully equipped. There is a generator on-site, however, it doesn't get turned on with every bout of load shedding throughout the day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Piet is a wonderful host.

Great venue. Piet is a wonderful host, accommodation is fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelebogile R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile R
Gesin met tieners

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelia W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies en skoon.

Dit is baie mooi en netjies en die eienaars het baie moeite gedoen met die bou en dekor. Mens moet net ingedagte hou dat daar 'n swembad en kuiergeriewe in die middel van die kompleks is was raserig kan word. Dit stop egter streng om 24h00.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met tieners

Twee volwassenes en 'n tiener.

Baie netjiese eenhede. Veilig omheinde perseel met elektriese heining bo-op muur. Onderdakparkering by die wooneenhede. Daaglikse skoonmaakdienste. Generator vir wanneer krag afgaan. Wifi, DStv, Netflix. Vriendelike en gasvrye personeel en eienaars. Baie dankie, ons het ons verblyf baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin Apartment Hotel se terugvoer

Baie, baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet.

The Log Cabin Apartment Hotel
Nannette P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nannette P
Besigheidsreis

Baie skoon en netjiese verblyf.

Baie vriendelike ontvangs en ons is sommer opgradeer sonder enige ekstra koste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin Apartment Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie gradering. Dit was net 'n plesier. Hoop om julle gou weer te sien.
Ria en Piet.

The Log Cabin Apartment Hotel
Barbara H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara H
Saam met vriende

Pleasant stay in well appointed cabins.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Skoon en netjies, die mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D
Besigheidsreis

Net fenomenaal.

Dis rustig. Gekry sonder probleme en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Begbie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Begbie H
Saam met vriende

Piet is awesome host.

Would ensure more towels available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard M
Besigheidsreis

Rustig en gerieflik.

Plek voldoen aan al jou basiese benodighede en met 'n paar ekstras soos die swembad, lugversorging, Wi-Fi, TV. Die luukse eenhede weet ek het Netflix ook op die TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin Apartment Hotel se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer

The Log Cabin Apartment Hotel
Beatrice M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice M
Gesin met tieners

Was net vir een nag, maar dit was fantasties. Die ontvang was baie aangenaam en die deluxe cabin is pragtig en baie nice ingerig. Ek love die braai-area.

Ek sal net aanbeveel dat julle vuur moet maak onder die munisipaliteit om die slaggate reg te maak. Dit bederf jou reis na 'n wonderlike paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin Apartment Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die baie oulike terugvoer. Ons hoop vir die beste vir vir die paaie. Ons sien daar word gewerk daaraan, miskien is ons gelukkig.

The Log Cabin Apartment Hotel
David B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not the best!

On arrival we had a very matter of fact welcome. The geyser was switched on only when we arrived. The fridge was not switched on and other appliances were unplugged. One bedside light was not working. The bedding smelled of old cigarette smoke. There was a power outage and given how frequent these are, one would expect at least a generator connected to some basic lighting. It was very basic and although fine for one night, I don't think we will be rushing back. No hand towel was supplied and there was nobody on site to ask.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin Apartment Hotel se terugvoer

I am very sorry that you felt this way. We usually get good reviews. We are working on installing a generator. I am very sure that we are not the only town in South Africa that has load shedding from time to time, also not the only Hotel. Hope to accommodate you again soon.
Thank you
Ria van Rensburg
The Log Cabin Apartment Hotel

The Log Cabin Apartment Hotel
Sally M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely stay if you're in Standerton.

The owner Piet was wonderful and extremely helpful. The place is lovely but thanks to Eskom we had about one hours electricity from early evening until we left at 5.30am, frozen stiff. No fault of the owner. No electricity means no heating, cold shower, no coffee, etc! The tourist Industry is struggling, it's on its knees thanks to Covid and is being kept there by Eskom. Sad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin Apartment Hotel se terugvoer

Good afternoon,
Thank you for your rating. We are very sorry about your experience. We are currently working on installing a big generator so that this will not happen again. Hope to see you soon again.
Ria and Piet
The Log Cabin Apartment Hotel
Standerton

The Log Cabin Apartment Hotel
Eddie A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie A
Besigheidsreis

Die plek is nie op standaard nie.

Te veel goed waarvoor ek moes vra nadat ek ingeboek het. Die eienaar het gou gehelp daarmee maar dit moet nie so wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Gesin met tieners

Rustig.

Tyd gekry om bietjie te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 16A, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbfe61a392ae5c739002552e735ed4702728b3224f36526724ec03fd61ac0f2362dac80da235344ce573ab008feb967eeaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 16A Berg Street Standerton 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.952958 29.249542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem