Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Log Cabin

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir The Log Cabin
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charné O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné O
Besigheidsreis

Heerlik en ongelooflike diens!

The Log Cabin se diens en verblyf was fantasties. Ek het spesifiek in die Heaven Cottage gebly en dit was perfek. Netjies, skoon en baie stylvol. Ek sal ook beslis die "braai experience" aanbeveel wat The Log Cabin aanbied, dit is die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons is baie bly jul het die tyd by ons geniet en dat ons jul kon deel maak van ons stukkie paradys. Ons hoop om jul weer te sien.
Vriendelike groete,
Helene en die span

The Log Cabin
Gert V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, die uitsig - wow,kan nie wag om weer te gaan nie.

Ons was beïndruk met die eerste ontmoeting, die diens, die ontbyt - well done! Hope to see y'all again soon. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic getaway location.

Beautiful location and perfect opportunity to unwind in the winelands' Devon Valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

Good afternoon,

Thank you for your positive review, we appreciate it.
We always value feedback from our guests and strive to improve in every possible way.
We see you rated "value for money" as a 4. Can you please give us some feedback as to where you think we might still improve to get to that 5?

Warm regards,
Helene

The Log Cabin
Deon V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome little place in the valleys.

Loved the fireplace and the bathroom in the cabin is exquisite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

Good morning, thank you for the review. We are glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you again.
Greetings,
The team at The Log Cabin

The Log Cabin
Jonathan C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan C
Gesin met tieners

It was OK but there are two criticisms: servicing of the room was poor and very limited breakfast time.

Our apartment was only cleaned once in a week, beds only made up once. Limited breakfast time between 08:30 and 09:30 is not convenient. There should be more emergency lights for load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

Good morning,
Thank you for the feedback, and as management, we do apologise for the inconvenience. Breakfast is served from 08:00 to 10:00, at the time that suits the guest. If this was stated otherwise, I apologise and will take it up with the staff on duty.
Daily Room service, for long stays, is available upon request from the guest, by hanging the sign on the outside of the door. If not, we do a bedding change once per week. If no sign is displayed, we accept that the guest does not require room service.
Regarding emergency lights, we are working on extending our backup system.
Your feedback is valuable to us and we will do our best to ensure to improve.
Kind regards,
Helene

The Log Cabin
Timothy F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

What a pleasant stay we had. The staff was very welcoming. The room was amazing and the breakfast was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Gesin met tieners

Heerlik rustig.

Kamers en badkamers is ruim, ontbyt is heerlik, baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhiannon F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhiannon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay!

Really appreciated the finer touches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties gewees, lekker gebly. Plek is baie skoon, vriendelike diens! En regtig in 'n mooi, rustige area. Sal beslis die plek aanbeveel en weer terugkom!

Dankie vir die vriendelike diens! Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria P
Saam met vriende

Amazing!

The place is a true gem. Amazing and awesome in the complete understanding of the words. Definitely a must return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay, very relaxing.

We received a very warm welcome, customer service is excellent. Breakfast was delicious, our room was very neat and clean. We had a great view from our room, the scenery is beautiful, we thoroughly enjoyed our stay and we will definitely be back to visit again. Thank you for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Stil, rustig, netjies en verfrissend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charnell P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnell P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier by the Log Cabin.

Die personeel was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

Ons is bly om te hoor jy het jou tydjie met ons geniet en het welkom gevoel. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.


The Log Cabin
Odette B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtakingly beautiful and just truly soul food of an experience with the Log Cabin vibe.

Amazing facilities, clean. Quiet. Very friendly and helpful staff. Will definitely recommend this to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

It's an amazing feeling for us to hear that our guests enjoy their stay. Soul food is exactly what we hope to offer.

The Log Cabin
Yolandi B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing at it's best

Thank you to the team for this relaxing evening, we only stayed for one night, wish we could stay longer. Breakfast was absolutely delicious as well. A TV in the room would have been nice (for the tired parents). Other than that, very nice!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

Happy to hear that you have thoroughly enjoyed your stay with us (and the breakfast). Looking forward to welcoming you back soon, for a longer stay this time.

The Log Cabin
Annelle H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelle H
Saam met vriende

It was a wonderful relaxing stay with beautiful views.

Such a gem with a great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

We're happy to hear you enjoyed your stay with us. Looking forward to welcoming you back soon.

The Log Cabin
Danie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Well run, excellent host, clean and private with Beautiful views with a farm Feeling in between wine lands

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

Hi Danie, thanks for taking the time to review your stay.
We're thrilled that you enjoyed your stay with us and hope you have a fantastic year ahead.
Warm regards,
The Log Cabin team

The Log Cabin
Rian B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Rustig. Pret en gesellig.

Ons was bevoorreg om die hele plek vir onsself te hê, toe kon ons bord-speletjies speel en kaggel maak vir die hele aand lank. Kos was finominaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

Hi Rian,

Ons is bly om te hoor jy het jou kuier geniet.

Alles van die beste, en vriendelike groete,
Kobus

The Log Cabin
Toni Z - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni Z
Saam met vriende

A beautiful spot with exceptionally good employees. A location with something different.

The Log cabin exceeded al our expectations. A place to relax, the service was outstanding, the rooms well equipped, clean and very comfortable. Breakfast was excellent, and the possibility to join in with a braai or order food was very welcome. The possibility to go wine tasting with the manager was also fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

We're happy to hear that you have enjoyed your stay with us, and thank you for taking the time to share your experience with others.

We wish you well, and kind regards,
Kobus

The Log Cabin
Andre D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Netjies en net wat ons nodig gehad het.

Het baie lekker hier oornag. Ons was 4 gaste en rustig die aand hier gekuier. Het alles gehad wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die atmosfeer was fantasties. Die eienaars was baie verwelkomend. Ek sal enige tyd weer wil teruggaan.

Die atmosfeer was fantasties. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

Hello Meagan, baie dankie vir die positiewe review, ons waarder dit.

Vriendelike groete,
Helene

The Log Cabin
Lynette V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

The owner and staff were very accommodating and allowed us to book in earlier due to our commitments the afternoon. Very friendly and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Log Cabin se terugvoer

Hello Lynette,

Thank you for your feedback. We appreciate your review, and we hope to see you again.

Warm regards,
Helene

The Log Cabin
Vanaf R2 450
R2 450 R1 838
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 450
R2 450 R1 838
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 450
R2 450 R1 838
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55c943c4f6bb386710eb028a97d198cdad7439821a4bc4e06632c99879c5c6b097191c4e14585262b5ae1df7d3d47035c117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R1 838 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Devon Valley Road Louisvale Wine Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.907271009407 18.805461384973