The Logs

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Logs is aan die buitewyke van Oudtshoorn op Roete 62 en bied 'n swembad en pragtige uitsig op die Swart- en Outeniekwaberge.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 3 van die kamers het dubbelbeddens en die vierde het 2 enkelbeddens.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het skuifdeure na 'n houtdek met 'n gasbraai en buitemeubels. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en gaste kan in die Jacuzzi ontspan.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.

Daar is talle besienswaardighede in die omtrek soos die Kangogrotte, wildritte, geleentheid om krokodille, seekoeie en groot katte soos leeus van naby te sien, en ons gewilde volstruisplaas.

Slaapplek

'n Bespreking by The Logs sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Logs gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za