10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 31 Mrt 2020 tot 30 Sep 2020.
Jeffreysbaai Akkommodasie by The Look Out | LekkeSlaap
+15
+15

The Look Out

Selfsorg
  • Winteraanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van De Reygerstraat en St Francisstraat, Ocean View-kompleks, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Look Out is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die Ocean View-kompleks in Jeffreysbaai naby die hoofstrand en verskeie restaurante en winkels.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, ketel, en toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n dak, sitplek, gasbraaigeriewe en 'n see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by The Look Out sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Hoek van De Reygerstraat en St Francisstraat, Ocean View-kompleks, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 4)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 4)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van De Reygerstraat en St Francisstraat, Ocean View-kompleks, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA414fca27139010176b0a7692e21e3a8da59619e9446c57b6c358a4a9054ed940c55dc6cfccfdbb0bab0c0fb1f124b551498a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (plek vir 4) Cnr of De Reyger Street and St Francis Street Ocean View complex 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.049007563232 24.92041556316
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za