Murdock Valley Akkommodasie by The Lookout | LekkeSlaap
+27
+27

The Lookout

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir The Lookout
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michael W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met vriende

Awesome accommodation.

What a pleasant place to stay. Beautiful views and upmarket rooms.

The Lookout's terugvoer

Thank you so much for your review, Mike. It was lovely to meet the four of you. We are delighted that you enjoyed your stay at The Lookout.

Regards,
Claire

The Lookout
Jacob K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornagplek, vriendelike mense, voorwaar die moeite werd.

Die blyplek het al ons verwagting oortref, skoon en gerieflik, pragtige uitsig en omgewing, heerlike stapplekke om te verken, sentraal geleë. Ons het veral die eetgoed en peuselhappies geniet wat voorberei en in die yskas gelos is vir gebruik wanneer ons dit op ons tyd kon geniet. Sal vir seker die plek weer in die toekoms besoek.

The Lookout's terugvoer

Thank you for your very generous review. It was a pleasure to host you and we look forward to seeing you again in the future.

Regards,
Claire

The Lookout
Leon D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig, ontbyt en gasvryheid!

Colin en Claire was onglooflik gasvry en het uit hulle pad gegaan om ons verblyf spesiaal te maak! Die kamers en swembad-area is splinternuut en baie stylvol oorgedoen. Baie ruim kamer en badkamer. Die ontbyt en bottel wyn was ingesluit en daar's 'n baie bekostigbare kroegyskassie vol lekkernye!

The Lookout's terugvoer

Thank you so much for your generous review. Colin and I are delighted that you enjoyed your short stay at The Lookout and hope that you will return again in the future. Claire

The Lookout
Peter F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great! Simply great!

What a room, what a view! We loved waking up, opening the curtains and looking at False Bay. Great rooms, very clean and a nice breakfast concept. Claire and Colin are amazing hosts, we felt right at home.

The Lookout's terugvoer

Many thanks for your review, Peter. We are so pleased that you enjoyed your stay at The Lookout and we hope to see you again at some point in the future. Claire

The Lookout
Vanaf R2 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 050
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ericastraat 15, Murdoch Valley, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzY2Y5ZWRhLTFjODktNGEzNC04NGQ0LTRhOTA5NWM3YzA0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 050  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4.91 15 Erica Road Murdoch Valley 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.211677 18.461614
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za