The Lookout

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lookout is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Langebaan, 'n klein strandmeerdorpie aan die Weskus, geleë is. Dis net 'n uur se ry van Kaapstad af en Langebaan is die perfekte basis vanwaar die Weskus en al die besienswaardighede in dié streek verken kan word.

Hierdie 4-slaapkamerhuis het slaapplek vir 8 mense en dit beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 3 slaapkamers bevat elkeen 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.

Die huis het ook 'n kombuis-, sitkamer- en eetkamerarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die eetkamerarea het sitplek vir 8 mense en 'n ingeboude braai. Die sitkamer bied op sy beurt weer gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by The Lookout sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lookout gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 150 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za