We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by The Lookout | LekkeSlaap
+50

The Lookout

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Lookout bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth). Dié vakansiehuis spog met 'n pragtige uitsig oor die oseaan en is 700 m vanaf die strand en plaaslike restaurante.

Die eenheid het 'n privaat ingang en bied verblyf aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. In die leefarea is 2 enkelslaapbanke. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, 'n oond, mikrogolf en yskas-vrieskas en daar is 'n opwasarea, 'n dubbelwasbak, 'n groentewasbak en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel waar 6 tot 8 gaste kan sit, 'n TV met die volle DStv-pakket, YouTube- en Netflix-apps en gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n braai en 'n uitsig oor die oseaan waar walvisse sekere tye van die jaar gesien kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Lookout sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir The Lookout
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Lookout het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf3e5a0ba46cc580964dcea8acb9345680d208dd17b71b4b2e7ccddb7ebe7ec9e8fb1057b5d2b6556fca9228df177ef6f38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 13 Hyacinth Street Blue Horizon Bay 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.973864626607 25.249045375463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem