Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lookout Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Lookout Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elsabe L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L

Wow wow wow! Wat 'n amazing juweel van 'n plek in die hartjie van Mosselbaai.

Ons het so lekker gebly en sal beslis weer The Lookout Guest House besoek met ons volgende Mosselbaai-avontuur. Sentraal geleë, super netjies en die diens was ongelooflik - 5-ster verby! Dankie Herman en Elzaan, julle het alles so spesiaal vir ons gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Lookout Guest House was amazing.

This was the best stay I had in a long time - so friendly and warming people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste wat ons nog beleef het.

Die ligging en uitsig is onverbeterlik uit alle vertrekke behalwe kamer 1 en 2. Die afwerking is luuks, en linne, eetgerei ens. is van die beste kwaliteit. Die gastehuis bied ook 'n heerlike leefvertrek met binne- en buitebraai, en 'n groot buitearea, en alles word puik onderhou. Die bestuur is heeltyd betrokke, en doen baie moeite om die kuier buitengewoon te maak - en hulle slaag daarin! Kamers 1 en 2 is kleiner kamers, en geskik vir kort tydperke, maar in die res wil jy sommer net lekker lank kuier. Uitstekende gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodger-straat 59, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35b1eaeb9563c0e35be989217beb4c2f06638134b8779169cde256855cc0a6d23cddfcd8c4dab89ed8179e3d1bc6383f3e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 59 Rodger Street Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.185352124847 22.149471550926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem